Graangids 2014 - page 144

Graderingsnorme
– bepaal jou graanprodukte se graad met ‘n oogopslag
Hlm (kg)
Prot %
Min 77
Min 76
Min 74
Min 72
Min 70
Min 12
Graad 1 VG 220 sek
(250-30)
Min 11
Graad 2 VG 220 sek
(250-30)
Min 10
Graad 3 VG 220 sek
(250-30)
Min 9
Graad 4 VG 200 sek
Min 8
Graad UT VG 150 sek
Skematiese voorstelling van broodkoring-graderingsnorme
Alles buite die matriks is KLAS ANDER
* By ‘n 12% vogbasis
VG = Valgetal
Standaarde vir grade van broodkoring
Aard van afwyking
Maksimum persentasie toelaatbare afwyking (m/m)
Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Utiliteitsgraad
a) Erg rypbeskadigde korrels
5
5
5
5
10
b) Veldswambesmette korrels
2
2
2
2
2
c) Opbergingswambesmette korrels
0,5 0,5 0,5 0,5
0,5
d) Sifsels
3
3
3
3
10
e) Ander graan en ongedorste are
1
1
1
1
4
f) Gruis, klippies, turf en glas
0,5 0,5 0,5 0,5
0,5
g) Vreemde voorwerpe met inbegrip van gruis,
klippies, turf en glas: Met dien verstande dat
sodanige afwykings individueel binne die
perke is in item (f) aangegee
1
1
1
1
3
h) Hittebeskadigde korrels
0,5 0,5 0,5 0,5
0,5
i) Beskadigde korrels met inbegrip van hit-
tebeskadigde korrels: Met dien verstande
dat sodanige afwykings individueel binne die
perke is in item (h) aangegee en met dien
verstande voorts dat minstens aan die mini-
mum valgetalwaarde in regulasie 6 (3) vir die
betrokke graad voorgeskryf, voldoen word
2
2
2
2
5
j) Afwykings in items (d), (e), (g) en (i) gesa-
mentlik: Met dien verstande dat sodanige
afwykings individueel binne die perke van
genoemde items is
5
5
5
5
10
Bron: Staatskoerant, 17 Desember 2010
G
RAANGIDS
2014
130
1...,134,135,136,137,138,139,140,141,142,143 145,146,147,148,149,150,151,152,153,154,...174
Powered by FlippingBook