Graangids 2014 - page 145

Skematiese voorstelling van mielie-graderingsnorme
Aard van afwyking
WM1 (%) WM2 (%) WM3 (%) YM1 (%) YM2 (%) YM3 (%)
Vreemde voorwerpe
0,3
0,5
0,75
0,3
0,5
0,75
Gebrekkige pitte bo en onder sif
7
13
30
• Gebrekkige pitte onder sif
4
10
30
• Gebrekkige pitte bo sif
9
20
30
Pitte van ander kleur
3
6
10
2
5
5
Maksimum totaal
8
16
30
9
20
30
Verrooide pitte
12
12
12
*
*
*
* Nie gespesifiseer nie
Standaarde vir grade van sojabone
Maksimum persentasie
toelaatbare afwyking
(m/m)
Aard van afwyking
Graad SB1
1
2
(a) Nat peule
0,2%
(b) Vreemde voorwerpe, insluitende klippies, ander graan en sonneblomsaad:
Met dien verstande dat sodanige afwykings individueel
binne die perke gespesifiseer is in items (c), (d) en (e)
4%
(c) Ander graan
0,5%
(d) Sonneblomsaad
0,1%
(e) Klippies
1%
(f) Sclerotinia
4%
(g) Sojabone en gedeeltes van sojabone wat deur die 4,75 mm-rondegatsif
gaan
10%
(h) Gebrekkige sojabone op die 4,75 mm-rondegatsif
10%
(i) Vuilgesmeerde sojabone
10%
(j) Afwykings in (b) en (f) gesamentlik. Met dien verstande dat sodanige
afwykings individueel binne die perke van genoemde items is
6%
Bron: Staatskoerant, 6 Maart 2009
Standaarde vir grade van sonneblomsaad
Maksimum persentasie
toelaatbare afwyking (m/m)
Aard van afwyking
Klas FH/Klas FS
Graad 1
1. Beskadigde sonneblomsaad
10%
2. Sifsels
4%
3. Sclerotinia
4%
4. Vreemde voorwerpe
4%
5. Afwykings in 2, 3 en 4 gesamentlik: Met dien verstande dat sodani-
ge afwykings individueel binne die perke van genoemde items is
6%
Graderingsnorme
Vervolg van bl. 105
Bron: Staatskoerant, 8 Mei 2009
2014
131
G
RAANGIDS
Vervolg op bl. 132
1...,135,136,137,138,139,140,141,142,143,144 146,147,148,149,150,151,152,153,154,155,...174
Powered by FlippingBook