Graangids 2014 - page 152

Visie
Graan SA word deur sleutelrolspelers
nasionaal en internasionaal erken as die
graanprodusente se enigste en amptelike
mondstuk en is vanweë sy bewese
kundigheid en leiersrol in die graanbedryf
die toonaangewende voorsiener van
bedryfstrategiese dienste aan die
Suid-Afrikaanse graanprodusent.
Missie
Graan SA voorsien deur sy aktiwiteite
bedryfstrategiese ondersteuning aan
graanprodusente in Suid-Afrika ten einde
volhoubare winsgewendheid te bevorder.
Dagbestuur
Jozeph du Plessis [1]
Jaco Minnaar [2]
Victor Mongoato (Visevoorsitter) [3]
Chris Schoonwinkel [4]
Louw Steytler (Voorsitter) [5]
Andries Theron (Visevoorsitter) [6]
Jannie de Villiers
(Uitvoerende Hoofbestuurder) [7]
1.
3.
4.
5.
6.
7.
2.
1...,142,143,144,145,146,147,148,149,150,151 153,154,155,156,157,158,159,160,161,162,...174
Powered by FlippingBook