Standaarde vir grade van kanola
Aard van afwyking
Maksimum persentasie toelaatbare afwyking (m/m)
Graad 1
Graad 2
a) Hittebeskadigde sade
2%
5%
b) Duidelike groen sade
4%
10%
c) Uitgeloopte pitte
2%
5%
d) Skimmelbesmette sade
0%
0%
e) Klippies
0,5%
0,5%
f) Beskadigde sade: Met dien verstande dat
sodanige afwykings in (a), (b) en (c) indivi-
dueel binne perke van die genoemde items is
6%
15%
g) Sclerotinia
4%
4%
h) Ander graan
2,5%
3%
i) Vreemde voorwerpe, insluitende klippies en
ander graan: Met dien verstande dat sodanige
afwykings individueel binne die perke
gespesifiseer is in items (e) en (h)
3,5%
4%
Let wel: Rolspelers in die kanolabedryf gebruik standaarde wat nie noodwendig ooreenstem met
graadstandaarde soos dit in die
Staatskoerant
afgekondig is nie.
Toelaatbare afwykings in sorghum
Aard van afwyking
Maksimum mate waartoe gebreke toelaatbaar is in
Graad
GM1
Graad
GM2
Graad
GL1
Graad
GL2
Graad
GH1
Graad
GH2
Vreemde materiaal
1,5% 2,0% 2,0% 3,0% 1,5% 3,0%
Ongedorste sorghum
4,0% 6,0% 6,0% 12,0% 4,0% 20,0%
Gebrekkige sorghum
3,0% 10,0% 10,0% 20,0% 8,5% 20,0%
Kleinpitsorghum
8,0% 10,0% 10,0% 20,0% 8,5% 20,0%
Totaal van gebrekkige sorghum
en kleinpitsorghum
10,0% 10,0% 10,0% 20,0% 10,0% 20,0%
Sorghum van ‘n ander groep
4,0% 6,0% 8,0% 10,0% 4,0% *
Wit sorghum
4,0% 6,0% *
*
4,0% *
Totaal van sorghum van ander
groep en wit sorghum
6,0% 10,0% *
*
4,0% *
Weergevlekte sorghum
50% 50% 50% 75% 50% 75%
* Geen spesifikasie
Graderingsnorme
– bepaal jou graanprodukte se graad met ‘n oogopslag
Bron: Staatskoerant, 5 Junie 2009
Bron: Staatskoerant, 16 Mei 2008
G
RAANGIDS
2014
132
Vervolg van bl. 131