o
d
f
o
n
c
t
o
m
p
l
t
C
e
r
i
i
d
A
I
O
S
H
A
I
A
FF
E
RR
TT
R
I
I
LL
I
I
ZZ
E
R
A
S
S
O
C
I
T
N
O
F
O
U
T
E
R
N
AA
F
F
RR
I
II
CC
A
C
i
a
n
t
f
e
C
e
o
C
d
u
Fertasa stempel
van goedkeuring –
gesertifiseerde geloofwaardigheid
Fertasa
en sy lede is verbind tot die bevordering van volhoubare
grondvrugbaarheid en verbeterde plantvoeding.
Fertasa
– beskerm die volhoubare
gebruik van kunsmis.
Fertasa
-lede is verbind tot:
• ’n Gedragskode.
• Standaarde deur ’n onafhanklike
nakomingsbestuursliggaam
geouditeer.
• Gehalte produkte.
• Toepaslike wetenskaplik-
gebaseerde aanbeve gs.
lin
• Voortgesette onderr n
ig e
verbetering.
• Die nakoming van
e
wetlik
vereistes.
dŚĞ &ĞƌƟůŝnjĞƌ ƐƐŽĐŝĂƟŽŶ ŽĨ ^Ž
WE
ƵƚŚĞƌŶ ĨƌŝĐĂ
1971/000012/08 • VAT
04164
Reg. Nr.
Reg. Nr. 48301
349 1450, Faks:
463
Tel: +27 (0)12
+27 (0)12 349 1
E-p
tasa.co.za
os:
general@ferWeb
a.co.za
tuiste:
www.fertasA14602
Dit kan sodoende vertragings in planttyd veroorsaak – veral as die
materiaal klam is. Hoe nou gemaak? Ons wil graag die materiaal
behou en dit is waar die skyfplanters die moontlike antwoord kan
wees. Hulle word ontwerp om materiaal te kan hanteer deurdat
die skywe deur die plantreste sny en die saad nog steeds in die
grond plaas.
Om die navorsing van die departement relevant te hou, is daar
besluit om die inskakeling van skyfplanters te oorweeg. Na ‘n uitno-
diging aan die bedryf om by hierdie navorsing betrokke te raak, het
die vier bogemelde maatskappye, wat plaaslik planters vervaardig,
aangedui dat hulle bereid is om by hierdie navorsing betrokke te
raak.
Die eerste twee vervaardigers se skyfplanters is alreeds met
sukses gebruik op Langgewens Navorsingsplaas (Swartland) en op
Riversdal by ‘n proefarea op ‘n produsent se plaas. Alhoewel beide
Equalizer en X-farm se skyfplanter-eenhede op daardie stadium
reeds ontwikkel was, moes daar eers nuwe rame wat klein genoeg
is om maklik tussen proeflokaliteite geskuif te kon word, ontwerp
en gebou word.
Die kampe wat in die proewe geplant word, is nie so groot soos
kommersiële plaaskampe nie en wissel tussen ‘n kwart en 2 ha in
grootte. Dit is om hierdie rede dat beide maatskappye se planters
eers hierdie seisoen in gebruik geneem is.
Die plantkonsepte van die twee nuwe planters verskil van mekaar,
aangesien die Equalizer ‘n enkelskyf gebruik teenoor die dubbelskyf
van die X-Farm eenheid.
Meer oor die plantermodelle
Equalizer
Die Equalizer 2500DS (
Foto 3
) beskik oor twaalf enkelskyf-plant-
eenhede met ‘n ryspasiëring van 203 mm. Die enkelskyf maak die
groef vir beide die saad en die kunsmis oop en plaas die saad,
waarna daar ‘n drukwiel volg om die saad in die groef vas te druk
sodat daar goeie saad-grondkontak is.
Hierna volg ‘n wiel wat ontwerp is om die groef liggies toe te maak
(
Foto 4
). Die model is vanjaar op Tygerhoek Navorsingsplaas
(Riviersonderend) ingespan om die stelselproewe te plant en het
uitstekend deur kampe met baie materiaal (gars- en medic-weiding),
asook erg klipperige areas, geplant (
Foto 5
). Daar was ook geen
ophoping van materiaal tussen die plantarms nie.
X-Farm
Die X-Farm NTXtream (
Foto 6
) beskik oor 14 dubbelskyf-plant-
eenhede met ‘n ryspasiëring van 175 mm. Die dubbelskyf planter
is só opgestel dat die groef deur die twee skywe oopgemaak word
en die saad tussen die twee skywe in die grond geplaas word,
waarna die saad in die groef deur middel van ‘n drukwiel in goeie
kontak met die grond gebring word (
Foto 7
).
Ook hierdie model is vanjaar op Tygerhoek ingespan om van die
proewe te plant en het ook uitstekend gevaar (
Foto 8
).
Rovic Leers
Die Kuhn Neo beskik oor 13 dubbelskyf-planteenhede met ‘n ry-
spasiëring van 170 mm. Die skywe word gevolg deur ‘n drukwiel
(
Foto 9
).