Augustus 2017
40
FOKUS
Werktuie en toerusting
Spesiale
Wes-Kaapse graanproduksie kry hupstoot
3
4
5
3: Die Equalizer 2500DS planter met aankoms op Tygerhoek. Op die foto is: Henlo Crous
(ontwerper, Equalizer), dr Johann Strauss en Ruan Jonas (Wes-Kaapse areabestuurder,
Equalizer).
4: Die Equalizer-planteenheid.
5: Die Equalizer plant deur materiaal.
6: Die X-Farm NTXtream word afgelaai op Tygerhoek. Op die foto is: Rinus Willemse,
(vervaardiger en eienaar van X-Farm) en dr Johann Strauss.
7: Die NTXtream-planteenheid.
8: Die NTXtream plant deur materiaal.
9: Die Kun Neo-planter.
6
7
8
9