Background Image
Previous Page  29 / 112 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 29 / 112 Next Page
Page Background

Jóú greep op die mark

Werktuie

VIR WENNERS

Meganisasie is die toekoms

NWK Meganisasie is steeds die toonaangewende meganisasieverskaffer

in die Noordwes en Mpumalanga. Ons meganisasie-spesialiste spog met

jarelange ondervinding en beskik oor ’n grondige kennis van die unieke

behoeftes van ons produsente. Hetsy trekkers, stropers, selfaangedrewe

spuite, presisietoerusting of ander landbouwerktuie is jy verseker van

eersteklas toerusting. Kom kry kundige bystand en advies by ons goed

toegeruste werkswinkels en onderdele-afdelings.

Trek hierdie seisoen voordeel uit ons omvattende reeks betroubare

produkte en uitstekende diens – kontak jou naaste NWK

Meganisasiebedryfspunt vandag!

Meganisasie

TEL +27 (0) 18 633 1188

SCHOLTZSTRAAT 81 POSBUS 107 LICHTENBURG 2740

E-POS

juanita@nwk.co.za

www.nwk.co.za

NWK Beperk is ‘n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer (lisensienr. 44998)

en ‘n geregistreerde kredietverskaffer (registrasienr. 2789)

VOLG ONS OP

Tindrum 17/ 123