FOKUS
Werktuie en toerusting
Spesiale
Produk-inligting
Agrico
– produkte gerugsteun deur
diens vanuit ‘n landswye taknetwerk
A
grico is ‘n vierdegenerasie-
familiebesigheid, gestig in 1904.
Die firma het sy oorsprong te danke
daaraan dat mnr Paul Andrag
die behoeftes van produsente raakgesien
het en vir hulle oplossings vir hul probleme
gebied het.
Implemente, pompe en enjins is uit Duits-
land ingevoer om aan produsente te
verskaf. Oor die afgelope 110 jaar is die
besigheid gebou op die kernwaarde
daarvan om voortdurend nuwe tegnologie
van die buiteland af na Suid-Afrika te bring
en om dit ook plaaslik te ontwikkel ten einde
produsente te help.
Dienste gelewer deur ‘n landswye tak-
netwerk, steun hulle produkte en tot vandag
toe nog word daar steeds nuwe tegnologie
aangebied om plaaslike produsente te help
om beter te kan boer. Voorbeelde hiervan is:
Gevorderde beheerstelsels vir besproeiing,
autoflush
,
cablesaver
,
windsaver
en
wheel-
saver
en spilpunte.
Nuwegenerasie KSB-pompe, Shakti-dom-
pelpompe, -motors en -sonpompstelsels,
Zest VSD’s, Eurospand-kunsmisstrooiers,
Gregoire-druiwe-oemasjiene, JCB-materiaal-
hanteringstoerusting, Siloking-voermeng-
ers en talle meer.
Agrico gaan van die standpunt af uit dat ons
slegs suksesvol kan wees as ons klante suk-
sesvol is.
ALFRED ANDRAG,
Agrico
1: Die Agrico-spilpunt is bekend vir sy robuustheid, gerugsteun deur
betroubare diens landswyd.
2: Agrico 4+250-trekker met Agrico T1000-ripper.
3: Agrico verskaf JCB-materiaalhanteringstoerusting, John Deere-
toerusting en Siloking-voermengers.
3
1
2
59
August 2015