Santam is ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (lisensienommer 3416).
Die moderne boer staar talle uitdagings in die gesig en moet verskillende baadjies dra om hulle te oorkom.
Jy sien om na jou plaas, jou werkers, jou bates, jou huis en jou gesin. Santam verstaan hoe baie van jou
verwag word en daarom neem ons ’n wetenskaplike benadering tot die beskerming van jou oeste, sowel
as jou boerdery- en persoonlike bates. Want ons glo jy verdien uitsonderlike versekering.
Vir meer inligting, bel jou makelaar of besoek
www.santam.co.za/products/agriculture.Santam. Regte, egte versekering.
VANDAG SE
BOERE IS
MEER AS
NET BOERE.
KINGJAMES 34356A