Farmisco (Edms) Bpk.
h/a Kynoch Fertilizer
Reg. No. 2009/0092541/07
KynoPlus®
is geregistreer as kunsmis groep 1
–
Reg. No. K8024,
KynoPop®
Reg. No. K9101,
Mielie OEMFF®
Reg. No. K8702,
Foli-Plus®
Reg. No. K9397 en
Foli-Grande®
Reg. No. K8045
(Alle produkte is geregistreer onder Wet 36 van 1947)
Met Kynoch se innoverende en pasmaak-produkte kan jy
bemesting toedien volgens jou mielieplante se behoeftes en
groeistadiums. So verseker Kynoch dat jou
mielieplante kry
wat hul nodig het, wanneer hul dit die nodigste het
. Boonop
het jy gemoedsrus, omdat jy weet, met Kynoch op jou plaas
van meet af aan, haal jy net die beste uit jou mielies en is jy
verseker van verbeterde doeltreffendheid in graankwaliteit en
opbrengspotensiaal.
Kynoch
– verbeterde doeltreffendheid deur innovasie.
011 317 2000 |
info@kynoch.co.za|
www.kynoch.co.zaMIELIES
MIDDEL
VEGETATIEF,
TOPBEMESTING
VOOR PLANT
BLOMSTADIUM
VROEË
VEGETATIEF,
MET PLANT
KynoPop
®
Vir ‘n vinnige begin en
sterk saailinge.
KynoPlus
®
-
NPKS-plantermengsel
Om gedurende hierdie
stadium in die mielieplant
se lewe ‘n goeie
potensiaal aan te lê.
KynoPlus
®
en
KynoPlus
®
-
mengsels
Effektiewe bemesting
wanneer die voedings-
behoefte van die
mielieplant geweldig
toeneem.
Mielie OEMFF
®
’ n Blaarvoeding om die
effektiwiteit van die
mielieplant te verbeter.
KynoPlus
®
Vir verbeterde stikstof-
doeltreffendheid wat
beskikbare stikstof in die
grond verhoog.
KynoPlus
®
-
mengsels
Om stikstof, fosfaat en
kalium doeltreffend in
die grond te sit.
Mielie OEMFF® B16
Omgedurende stuifmeelstort,
bestuiwing en bevrugting in
die spesifieke voedings-
behoefte te voorsien.
KynoPlus
®
-mengsels
Foli-Grande® of
Foli-Plus®
Het die nodige voeding-
stowwe in, om graanvul
te verbeter.
uppe marketing A17824/SAG
A17824 Kynoch SAG Corporate maize Ad FP AFR.indd 1
2018/03/19 13:17
88
www.nampo.co.zaGraan|Grain