Previous Page  85 / 140 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 85 / 140 Next Page
Page Background

83

www.nampo.co.za

Graan|Grain

>

The dream of a

NAMPO aircraft runway

the companies did not want to make use of the runway at NAMPO

Park anymore. One charter company explained that it had stopped

flying to NAMPO Park due to the condition of the runway and

the consequent risk.

Every year the NAMPO team makes sure that maintenance

is done on the runway in order to make it more comfortable for

planes to land. This coming year is no exception and the team are

sure that the runway will be in good form for planes to land.

However, this is not sustainable and we would like to pro-

vide our clients with a world class facility in terms of a runway.

Currently plans are being developed to have an up to stand-

ard runway that can accommodate bigger planes and that

will also decrease the risks. As with any capital investment, this is

an expensive exercise if one wants to keep the standards high.

Secondly, it must be a good business decision – meaning that

the runway must have a return on investment and be able to

cover the costs with additional income.

A business/civil plan identified that the best option would

be a tar surface. However, this will come at a cost of R5,5 million

– a very large capital investment. In terms of financing, a loan is

planned with a repayment structure of ten years.

In order to do the repayment, the following possible in-

come streams were identified: Landing fees, chartered flights to

NAMPO, branding sponsorships, more aviation exhibition space,

and hosting of a piston aircraft show.

The runway could be a source of great opportunities such as:

Provide new business opportunities for the NAMPO Park

facilities, new shows and farmer days.

Chartered flights.

Assistance with overload of infrastructure – road and accom­

modation.

Increased accessibility for everyone – in one day you can fly

in, visit NAMPO and fly back.

Assist exhibitors to do more business by means of attraction.

NAMPO Harvest Day is a world class show with a very strong brand,

as was experienced with the hosting of NAMPO Cape. The possible

runway fits into the vision and strategy of NAMPO, not to go bigger

but better. The runway could attract high profile individuals within

the private sector and government. NAMPO is one of Grain SA’s big-

gest sources of income and it is also a means of diversification in

years that member levies are lower due to drought conditions. By

adding an asset such as the runway, it would also be an investment

in the sustainability of Grain SA.

To all the pilots visiting this year: We are ready for you and

have put in extra effort to make the runway sufficient and safe.

There are new shuttle services assisting from the airport to the

showground’s gates. Grain SA is looking forward to host all of

you at NAMPO this year.

OVK se wortels lê in die stigting van die Ficksburg Koöperatiewe Boerevereniging

in 1919. Na die amalgamering met verskeie koöperasies is die Oos-Vrystaat Kaap

Koöperasie Beperk in 1993 gestig. In 2004 is daar met Karoo Oranje Landboukoöpe­

rasie (KOLK) en in 2014 met Cape Mohair and Wool (CMW) geamalgameer.

Vandag het dié diverse maatskappy meer as 12 000 produsente-aandeel-

houers en het die maatskappy ’n omset van bykans R8,95 miljard per jaar. Dit maak

OVK een van die suksesvolste landboumaatskappye in Suid-Afrika.

Hierdie jaar sal OVK weer eens tydens NAMPO kopstukke met toegewyde

kliënte gesels oor sy vele dienste. Verskeie wol- en sybokhaarprodukte sal te koop

wees, terwyl die daaglikse en unieke wolbaaldra-kompetisie groot byval sal vind.

OVK – 100 jaar

Landbouweekblad

vier vanjaar ’n trotse eeu. Joernaliste is sedert die ontstaan van

die NAMPO Oesdag by dié tradisie betrokke en berig oor die landbouskou se sny-

punttegnologie, debatte en die grootste landbounuus.

Die

Landbouweekblad

-uitstalruimte lok jaarliks derduisende belangstellendes.

Die legendariese veearts, dr Faffa Malan, sal produsente weer van kundige raad

voorsien. Oud en jonk kan op ’n voorblad pryk of sien hoe kosredakteur Arina du

Plessis kook. En in hoeveel huishoudings is die landbouskapies (en -koeie) nie al ’n

instelling nie?

Vanjaar word die

Landbouweekblad

100

-gedenktydskrif by NAMPO bekend

gestel. ’n Uitsonderlike voorbladuitstalling met 100 van die beste voorblaaie deur

die eeu word hierheen gebring en Adam Tas sing ’n spesiaal gekomponeerde

Landbouweekblad 100

-liedjie. Mnr Chris Burgess,

Landbouweekblad

-redakteur, sal

ook oudergewoonte as deel van die TV-program

Landbouweekliks

onderhoude by

Afgri se uitstalruimte voer.

Landbouweekblad

– 100 jaar

Van die belangrikste prestasies oor die af-

gelope 100 jaar was: Die uitbreiding en

posisionering van BKB as die nommer een

afslaersaak van natuurlike vesel en vee in

Afrika, asook om plaaslik en internasionaal te

diversifiseer.

BKB het ook nog altyd verhoudings,

waardes en vertroue as die vertrekpunt van

hul besigheidstrategie beskou en daar word

daagliks daaraan gebou. ’n Korporatiewe

kultuur is gevolglik ontwikkel waarin land-

bouers sentraal gestel word en waar ’n ge-

meenskaplike en deurgaanse waardestelsel

van vertroue en integriteit met hulle gedeel

word.

Die BKB-groep is ook trots op sy lang

verhouding met NAMPO. NAMPO se doel

om produsente en verskaffers by mekaar te

bring, om vennootskappe en verhoudings te

bou asook om verstedelike verbruikers na-

der aan landbou te bring, word deur hulle

ondersteun.

BKB – 100 jaar

AKTUEEL