Previous Page  45 / 140 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 45 / 140 Next Page
Page Background

43

www.nampo.co.za

Graan|Grain

produkinligting

T

erratill Implemente is die eksklusiewe invoerders van die

HORSCH-planter en -implementreeks vir Suidelike-Afrika.

HORSCH is ’n Duitse vervaardiger van innoverende stelsels

vir landbou.

Afgesien van die verskeidenheid van planters en imple-

mente, bied ons ook die PARTNER en MINIDRILL as opsie om

in kombinasie met enige implement, fyn saad en bewarings- of dek-

laaggewasse te kan plant.

Die HORSCH Partner

Die Partner is beskikbaar in twee modelle. Die een haak voor op die

trekker en die ander agter op die trekker se driepunt. Enige HORSCH

of ander maak van implement kan dan agter aan die PARTNER ge-

haak word. Die PARTNER, met sy saadbak van 2 800 liter het ook die

opsie om die saadkas te verdeel (40/60), om dan saad en kunsmis

saam te kan plant. Die MINIDRILL se saadbak is 400 liter.

HORSCH in Suid-Afrika

Met die MAESTRO, FOCUS, JOKER en TERRANO het HORSCH die af-

gelope agt jaar wat hulle in Suid-Afrika is, bewys dat hulle die regte

planter en implement het vir die Suid-Afrikaanse produsent.

Kombinasie-grondbewerkingsimplemente

Die HORSCH TIGER MT en TERRANO MT skottel/tand-kombinasie pas

goed aan met die PARTNER om ’n alles-in-een-bewerking in bewa­

ringsboerdery te gee.

NAMPO

Ons nooi alle produ­

sente uit na stand­

plaas F23 en F28 op

NAMPO om hierdie

reeks planters en im­

plemente te kom be-

sigtig.

Spesiale netto pryse

Koop op NAMPO teen spe­

siale pryse en staan ’n kans

met ons kortingtrekking om addi­

sionele korting te kry en jou NAMPO-

besoek die moeite werd te maak.

Henry van Vuuren,

Terratill Implements

Innoverende plant-

en

bewaringstelsels

PARTNER – die produsent

se vennoot vir die plant

van bewaringsgewasse.

Implements

(Pty) Ltd

HORSCH TERRANO

MT skottel-en-tand-

kombinasie implement

kan saam met ‘n PARTNER

ingespan word om

deklaag- en bewarings-

boerdery toe te pas.

Navrae kontak

Henry van Vuuren:

079 997 8938

Rigardt van den Berg:

083 276 5846

E-pos:

henryvv@terratill.co.za

Web:

www.terratill.co.za

HORSCH MINIDRILL monteer

op enige maak implement vir die

plant van bewaringsgewasse.

HORSCH PARTNER HT kan

kombineer met alle tipe implemente

om saad en kunsmis te plant.

HORSCH TERRANO MT skottel en tand kombinasie een

bewerking implement

P

2019