

P
2019
102
www.nampo.co.zaGraan|Grain
SA Graan
/
Grain
redaksiespan
Jou huis is waar jou
is
Die Tentehotel is langs die Noordhek geleë en bied gerieflike stapafstandverblyf aan NAMPO-gaste.
“D
is die flukse perd wat flou word,” het
CJ Langenhoven gesê. En vir flou wees, is daar
mos nie tyd tydens die NAMPO Oesdag nie.
So, iewers moet daar behoorlik gerus word vir
elke nuwe dag se geleenthede. Hiervoor bied
NAMPO ’n rits deeglik gekeurde verblyfopsies
vir elke beursie en behoefte.
Die woel en werk wat die Oes
dag van deelnemers en besoe
kers vereis, vra vir deeglike
rus en goeie maaltye.
Vanjaar kan die so
wat 5 500 uitstal
lers, besoekers
en werkers wat slaapplek benodig, weer
verseker wees dat die verblyfspan weet
en verstaan hoe belangrik dit is om weg
van die huis af behoorlik tuis te voel.
NAMPO Oesdag is reeds vir meer
as vyf dekades ’n skou waar daar hard
gewerk word. Uitstallers kom om kliënte
te sien, nuwe kliënte te wen, die nuutste
produkte bekend te stel, verkope te doen
en potensiële besigheid te verseker.
Vanjaar word al die gekeurde, beskik
bare verblyf in en om Bothaville en om
liggende dorpe, wat Klerksdorp, Kroonstad,
Wesselsbron, Orkney en Potchefstroom