100
Graan|Grain
INSURE
DOEN DIE ONGELOOFLIKE ELKE DAG
ELKE PLAAS HET
SY EIE UNIEKE
VERSEKERINGSBEHOEFTES
Alle produkte word onderskryf deur Old Mutual Insure, ’n Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer (FDV 12)
Jou landbou-besigheid het spesifieke versekeringsvereistes. Daarom moet jy die regte
vennootskap hê. Old Mutual Insure se dekking is ontwerp om jou presies te gee wat
jy wil hê, omdat ons verstaan wat jy nodig het. Dit is eenvoudig. Dit is gerieflik.
Dit is doeltreffend. Met ons rekord van ervaring en kundigheid, sal jy weet dat
jy op ons kan staatmaak.
Die ongelooflike dinge wat jy môre doen, begin met die klein treë wat jy vandag neem.
Neem daardie stap met Old Mutual Insure. Die tyd is nou.
Kombesoek ons by Nampo omdaardie eerste stap te neem.
119839L
119839L_OM_Insure_Agri 285x210_veesplaas_A.indd 1
2019/03/22 11:25