

Model
Werkverrigting
Looptyd
Bedryfskoste
5075E OOS
- TSS-transmissietegnologie vir
gladde ratskakeling
- Hidrostatiese kragstuur verseker
gladde, egalige beheer
- Nat silindervoerings vir maklike
diensbaarheid en verlengde enjinlewe
- Dubbele filter-element verseker skoon
lug om enjinlewe te verleng
- Laer enjintoere verseker brandstofbesparing
- Enjinolie-verkoeler beskerm die enjindele
teen vroeë slytasie
BigDoor 23681afrA4
www.deere.com/sub-saharan/en | africa@johndeere.com | Kliëntediens: 080 098 3821
*Bepalings en voorwaardes geld (beskikbaar by www.deere.com/sub-saharan/en).
Onderhewig aan kredietgoedkeuring en die finansieringsbank se bepalings en voorwaardes.
Die rentekoers is gekoppel aan prima. Aanbod is geldig tot 26 Oktober 2018, solank voorraad hou.
John Deere Financial word ondersteun deur Absa, ‘n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer en geregistreerde kredietverskaffer. Reg Nr NCRCP7.
Volg ons op Facebook, Twitter en YouTube
Koop enige John Deere 5E-reeks trekker en geniet ‘n afslag van tot R12 000 op driesilinder-
trekkers en R20 000 op viersilinder-trekkers, OF gebruik die afslag om die item te finansier
deur John Deere Financial.*
Finansiering gebou vir jou
Bekostigbare gehalte vanaf R269 000!*
(BTW uitgesluit)
Model
Termyn Deposito Paaiemente
5075E OOS
48 maande 20%
Vanaf R76 000 per jaar of R6 300 maandeliks*
Waarborg:
2 jaar of 2 000 ure*