

uppe
marketi
ngA
1837
8\SAG
Maak staat op suksesvolle
onkruidbeheer ...
Suksesvolle onkruidbeheer in
Roundup Ready
®
-soja verg
bloot die perfekte kombinasie van die regte produkte, soos
Roundup
®
PowerMAX
.
Roundup
®
PowerMAX
:
•
Is effektief as enkelproduk of in kombinasie met
ander geregistreerde produkte; en
•
Waarborg gewasveiligheid.
011 790-8200 | www.monsanto.co.za
Kliënte is welkom om ons op ons kliëntediens-telefoonnommer of
e-posadres te kontak: 011 790-8200 of customercare.sa@monsanto.com
Roundup® PowerMAX
bevat glifosaat 540 g/ . Versigtig. Reg. No. L7769 (Wet No. 36 van 1947). Gebruik onkruiddoders op ’n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Monsanto, Roundup Ready®
en
Roundup® PowerMAX
is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Roundup
®
PowerMAX plaas jou in beheer.
Met die regte kombinasie en gebruik van Roundup Ready
®
-produkte.
Die aantal plaaginsekte wat in sojaboon-
landerye versamel is, het slegs 0,01% van
die totale Arthropoda-getalle opgemaak.
Hierdie plae word besonder effektief onder-
druk deur ’n verskeidenheid van natuur-
like predatore en parasitoïde. Die hoë
insekdiversiteit in sojaboonlande verlaag
die risiko vir insekplaaguitbreke en lewer
daarom ’n belangrike ekostelseldiens. Die
onderhoud van ’n diverse insekgemeen-
skap is derhalwe tot voordeel vir soja-
boonprodusente.
FUNKSIONELE GROEP
VOORBEELDE
EKOSTELSELDIENS
Predatore
Schoemansvlooie, spinnekoppe, roofwants
en liewenheersbesies.
Voordelig: Onderdruk plaagspesies se
getalle deur plaaginsekte soos bolwurm se
eiers en larwes te vreet.
Parasitoïde
Parasitiese wespes en sekere vliegspesies.
Voordelig: Onderdruk plaagspesies se
getalle byvoorbeeld deur bolwurmeiers en
larwes te parasiteer.
Bestuiwers
Bye, vlieë en skoenlappers.
Voordelig: Bestuif gewasse en verbeter
saadset.
Herbivore
Stinkbesies, Sondagsrokkies, landmeter-
wurms en bolwurms.
Soms nadelig: Vreet plantmateriaal. Spo-
radiese plae en nie altyd van ekonomiese
belang nie.
Detritivore
Vlieglarwes, springsterte en myte.
Voordelig: Verbeter nutriëntsirkulering en
bevorder die mikroklimaat.
TABEL 1: VOORBEELDE VAN FUNKSIONELE GROEPE VAN ARTHROPODA.
1: Schoemansvlooi.
Foto: Paul Janse van Rensburg
2: Liewenheersbesies.
Foto: Paul Janse van Rensburg
3: Roofwants.
Foto: Paul Janse van Rensburg
4: Groenstinkbesie.
Foto: Paul Janse van Rensburg
1
2
4
3