

KULTIVAR
PLANTTYD (WEKE)
APRIL
MEI
1
2
3
4
1
2
3
4
Kompasberg
Sederberg
Overberg
Heros
Mitika
SSH 405
SSH 421
SSH 491
Pallinup
Simonsberg
Towerberg
belang. Kultivars wat besonder vroeg blom is ook meer blootgestel
aan die siekte en kan selfs ’n tweede swambespuiting benodig.
Slotsom
Nadat bogenoemde punte aandag geniet het, kan daar op ’n kultivar
besluit word. Selekteer ’n kultivar met goeie opbrengspotensiaal wat
aan bogenoemde vereistes voldoen. Vra jouself af of dit ’n beproef-
de kultivar is wat reeds voorheen in die nasionale kultivarproewe
getoets is. Dit is belangrik om seker te maak dat die saad van die
kultivar van jou keuse wel beskikbaar is.
In
Tabel 4
word die kultivareienskappe van die kultivars wat in 2015
tot 2017 getoets is, weergegee.
Hawer
Willem Kilian en dr Annelie Barnard, LNR-Kleingraan, Bethlehem
Die AMMI-analise word normaalweg ook in die hawerprogram ge-
bruik om kultivarkeuse te vergemaklik. Ses hawerkultivarproewe
is in die Rûens en Swartland uitgevoer.
Die ernstige droogtetoestande wat in 2017 geheers het, het
ongelukkig meegebring dat daar nie genoeg lokaliteite beskikbaar
was waar die model aangewend kon word nie.
In
Tabel 5
word die hawerkultivars wat tans in die Wes-Kaap
aanbeveel word, saam met elkeen se planttydspektrum aangedui.
TABEL 5: HAWERKULTIVARS AANBEVEEL VIR VERBOUING IN DIE WES-KAAP.
Silo Warehouse...
Your grain storage solution.
Top quality turnkey projects
Tel: 012 332 1469
www.silowarehouse.co.za
E-mail: info@silowarehouse.co.za
silowarehouse
5XVWODQGNUDDO +RRSVWDG
29. (OOLRW
-' OH 5RX[ +RRSVWDG
6W +HOHQD
*DZDQD