

61
November 2018
Grafiek 2: Verdeling tussen fisiese brandstofkoste en heffings, belastings en vervoer van brandstof.
Grafiek 3: Dieselrabat.
hoeveelheid diesel ingegooi;
beskrywing van voertuig; en
beskryf dít waarvoor die diesel
aangewend is, duidelik.
Neem kennis dat daar nog vir die finale
weergawe van die logboeke vanaf die Suid-
Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gewag
word, wat die bogenoemde vereistes in
terme van inligting kan verander.
Vir meer inligting oor die hantering van die
dieselrabat en aktiwiteite wat kwalifiseer vir
die dieselrabat, besoek
http://www.sars.gov.
za/AllDocs/LegalDoclib/SCEA1964/LAPD-
LPrim-Tariff-2012-19%20-%20Schedule%20
No%206
.pdf of skandeer die
QR-kode
hier-
onder.
Skandeer die QR-kode
vir meer inligting oor
die dieselrabat.
“
Die dieselrabat
vereis groot
verantwoordelikheid
van produsente.
“