43
March 2018
FOKUS
Saad
Spesiale
Wintergraansaadpryse
vir nuwe seisoen bekend
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom, Graan SA
INSET
-oorsig
A
ltesaam sewe nuwe koring- en twee nuwe garskulti-
vars betree hierdie seisoen die kommersiële mark.
Keuse van kultivar is belangrik om die produksierisiko
tot ‘n minimum te beperk. In hierdie artikel word die
jongste saadpryse van kultivars wat kommersieel in
die mark beskikbaar is, met produsente gedeel, sowel as wenke om
te verseker dat die beste uit die saad geput word.
Saad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie noodwen-
dig produsente se duurste inset nie, maar dit kan wel moontlik hul
belangrikste inset wees. Die koringbedryf in Suid-Afrika is onder
druk. Hektare onder koring – veral in die noorde van die land – is
besig om te kwyn en veral nuwe hoë-opbrengskultivars is nodig om
die bedryf weer ‘n hupstoot te gee. Om nie eers te praat van die
Wes-Kaap wat deur droogtetoestande geteister word nie.
Alle maatskappye wat koring- en garssaad bemark, is genader om
deel te neem aan prysvergelykings. Kaap Agri het aangedui dat hulle
nie aan die opname wil deelneem nie.
Saadpryse
Wintergraansaadpryse vir 2018 word in
Tabel 1
tot
Tabel 5
getoon.
Daar is altesaam 33 koringkultivars vir die noordelike produserende
gebiede (besproeiing ingesluit) beskikbaar, terwyl daar nege ver-
skillende kultivars vir die Wes-Kaap kommersieel beskikbaar is. Daar
is elf garskultivars waaruit produsente in die Wes-Kaap kan kies.
KORINGKULTIVARS
2017
PER 25 KG
2018
PER 25 KG
%
VERANDERING
PAN 3111
440
450
2,3
PAN 3368
440
450
2,3
PAN 3471 (Galmano)
415
440
6,0
PAN 3161
440
450
2,3
PAN 3400 (Galmano)
420
445
6,0
PAN 3497 (Galmano)
415
440
6,0
Gemiddeld
431
446
4,1
TAB
E
L
1: PAN
NA
R
KORINGKULTIVARS
– BESPROEIING
2017
PER 25 KG
2018
PER 25 KG
%
VERANDERING
SST 835
280
320
14,3
SST 843
300
330
10,0
SST 806
325
340
4,6
SST 877
250
280
12,0
SST 884
325
340
4,6
SST 875
280
320
14,3
SST 895
325
340
4,6
SST 866
300
280
-6,7
SST 8135
350
350
-
SST 8154
-
375
-
Gemiddeld
299
328
7,2
KORINGKULTIVARS
– DROËLAND
2017
PER 25 KG
2018
PER 25 KG
%
VERANDERING
SST 356
325
340
4,6
SST 347
325
340
4,6
SST 374
325
340
4,6
SST 387
325
340
4,6
SST 316
325
340
4,6
SST 317
325
340
4,6
SST 3149
350
350
0,0
Gemiddeld
329
341
4,0
TABEL 2: SENSEED
Noordelike produksiegebiede
Graan SA/Sasol fotokompetisie