Previous Page  27 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 27 / 116 Next Page
Page Background

Posbus 159, Oudtshoorn, 6620, Suid-Afrika • Tel: 044 203 9800 • Tel: 018 293 1233 • Tel: 010 140 0839 • Tel: 012 252 6849 •

www.saadbemarking.co.za

Verdien gratis

Agri

Bonus

-punte eksklusief verkrygbaar vanaf K2 Saad. KKSB is 'n vennoot van Agribonus. Tel: 012 843 5660.

Die alles-in-een-saadverskaffer

Innoverend

Kwaliteit

Genetika

Met wisselende omgewingstoestande is dit noodsaaklik om die risiko van koringverbouing sover moontlik te verminder. Vir

effektiewe risikobestuur bied K2 Saad koringboere ‘n wye keuse van stabiele en goed aangepaste kultivars.

K2 Saad het ‘n verskeidenheid koringkultivars met eiesoortige eienskappe. Duzi*, Kariega*, Koedoes*, Krokodil*, Renoster*

en Sabie* - almal geskik vir besproeiingsaanplantings, is die verskeidenheid kort tot medium-laat koringkultivars beskikbaar

vanaf K2 Saad.

Verskeie kort tot laat pakkette beskikbaar vir droëland aanplantings sluit Elands, Koonap*, Matlabas en Senqu* in.

Kontak gerus jou naaste K2-verteenwoordiger vir meer inligting.

*Koringkultivarreeks van

Koringpakkette geskik vir alle klimaatstoestande

Daar moet voldoende ventilasie wees sodat hoë temperature en

humiditeit voorkom kan word.

Maak seker die dak lek nie – water wat op die sakke drup kan tot

gevolg hê dat die saad begin ontkiem en muf.

Beskerm die saad teen insekte en knaagdiere – hou gereeld

inspeksie en tref beheermaatreëls indien tekens van die

teenwoordigheid daarvan opgemerk word. Daar kan ook

voorkomend opgetree word. Indien beroking toegepas word,

moet daar seker gemaak word dat die korrekte berokingsmid-

dels, wat nie die kiemkrag van die saad sal beïnvloed nie,

gebruik word. Dit moet deur opgeleide persone teen die

voorgeskrewe dosis en prosedure aangewend word.

Moet nie saad teenaan ander produkte soos kunsmis en

chemikalieë pak nie – dit kan die kiemkragtigheid beïnvloed. Hou

‘n spasie van ten minste 1 m oop tussen saad en enigiets anders.

Moet nie etikette van die houers verwyder nie en hou die houers

van verskillende saadlotte en variëteite bymekaar – indien

variëteite deurmekaar raak, kan dit later groot skade tot gevolg

hê met byvoorbeeld die spuit van onkruiddoders.

Nadat die saad geplant is, moet die etikette bewaar word tot ten

minste nadat die saad geoes word – indien daar enige probleme

met die saad ondervind word, sal dit dan baie makliker wees om

die probleem op te volg.

Indien dit vir ‘n lang tydperk gestoor is, laat die saad deur ‘n

geregistreerde saadtoetslaboratorium toets voordat dit geplant

word.

Hou die saadstoor stof- en rommelvry.

Vir meer inligting, kontak Eddie Goldschagg by

seedcert@sansor.

co.za .

Graan SA/Sasol fotokompetisie

– Rentia Jacobs 2018