Product information
‘n Slag met woorde...
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
-' OH 5RX[ +RRSVWDG
5XVWODQGNUDDO +RRSVWDG
Silo Warehouse...
Your grain storage solution.
Top quality turnkey projects
Tel: 012 332 1469
www.silowarehouse.co.za
E-mail: info@silowarehouse.co.za
silowarehouse
SA GRAAN/GRAIN
REDAKSIESPAN
1
3
2
1: Die media wat Kongres bywoon, wys jaarliks die beste spreker
tydens die geleentheid aan. Ralf Küsel (Hoofbestuurder vir Streek 14),
middel, het vanjaar dié toekenning ontvang vir sy deelname aan die
gronddebat. Johan Smit (besturende redakteur,
SA Graan/Grain
) het
die trofee aan hom oorhandig. By hulle is Jaco Minnaar (voorsitter,
Graan SA).
2: Luan van der Walt (landbou-ekonoom, Graan SA) en dr Hendrik Smith
(bewaringslandboufasiliteerder, Graan SA) deel die prysgeld vir die
beste artikel in
SA Graan/Grain
. Hulle artikel “Kg graan/mm water:
Hoe vergelyk jou plaas se effektiwiteit?”, wat in die Augustus 2017-
uitgawe verskyn het, is deur die Redaksiekomitee aangewys as die
beste artikel vir die jaar. Theo Ferreira (voorsitter: Redaksiekomitee),
regs, het die prysgeld aan Luan (middel) oorhandig, terwyl
Jaco Minnaar hom gelukwens. Dr Hendrik Smith kon ongelukkig nie
die oorhandiging bywoon nie.
3: Francois Smit (Koster), links, het die Koster-skild vir die beste reeks
artikels wat in die tydskrif gepubliseer is, aan Luan van der Walt
oorhandig. Hy ontvang die wisseltrofee vir sy reeks “Prysrisikobestuur
in ‘n neutedop”. Jaco Minnaar wens hom geluk.