Produk-inligting
April 2018
40
Farmer development
partners acknowledged
Erkenning vir
20 jaar
diens
Kongres
Spesiale
Verskeie instansies het ook tydens Kongres erkenning ontvang vir 20 jaar diens aan die graan- en oliesadebedryf in Suid-Afrika. Voor: Wiana Louw
(SAGL), Anton Nebe (Sorghumtrust), dr John Purchase (Mielietrust), Gerhard Keun (Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust), Ishmael Tshiame
(Wintergraantrust) en Nico Hawkins (Suid-Afrikaanse Graan Inligtingsdiens). Agter: Jannie de Villiers (uitvoerende hoofbestuurder) en
Jaco Minnaar (voorsitter) het hulle gelukgewens met die besondere mylpaal.
SA GRAAN/GRAIN
EDITORIAL
TEAM
SA GRAAN/GRAIN
REDAKSIESPAN
TERUGBLIK
Grain SA acknowledged its partners in the Grain SA Farmer Development Programme who co-fund the regional offices all throughout
South Africa, thereby enabling the organisation to support and serve developing producers. These representatives all received certificates:
Dr Sandile Ndlungwane (Maize Trust), Heinz Oellermann (Pioneer), Nick Goble (Pannar), Jannie de Villiers and Ramodisa Monaisa (both from
Grain SA), Tony Esmeraldo (Corteva AgriScience), Dr Erik Adriaanse (Sasol Base Chemicals) and Kobus Steenekamp (Monsanto). Afgri’s
representative was not present.