Cut losses with
PRECISION
Plant with
VISION
Process Monitor
for Air Seeders
Area
Speed
Tacho up to 4 axles
Alarm on each function
Easy to install
Bin / Tank full
Bin / Tank empty
Proudly Made
in South Africa
Tel: 012 345 3193
Fax: 012 345 6763
Web:
www.electrolee.co.zaEmail:
info@electrolee.co.zaSales:
sales@electrolee.co.zaPlanter Monitor
Seed per 100m per row, seed population
Hectares worked and much more
Easy to install and maintain
Fertilizer and turning of axles
Can be applied to most planters
Real tough, rust and water resistant
teen ‘n fraksie van die prys
M
assahantering van kunsmis is ‘n groot probleem vir pro-
dusente. Daar is tans heelwat toerusting op die mark
beskikbaar wat hierdie take kan hanteer, maar dit kan
‘n produsent maklik tot R500 000 uit die sak jaag.
Myburgh Toerusting het hiervoor ‘n reeks toerusting ontwikkel wat
teen ‘n fraksie van die prys, dieselfde werk kan verrig.
Hierdie stelsel het geen awegare nie. Alles maak gebruik van
gravitasievloei.
Trekkerhyser
Gebruikte hysermaste word verander om aan die trekker te haak. Dit
tel reguit op en het dus minder hefboomwerking as ‘n aapstert of
laaigraaf. Dit benodig slegs 65 kW om 1 ton op te tel. ‘n Wye reeks
is beskikbaar.
Massasaktoring
Hier kan ‘n 3 m-hyser die sak 3 m optel en dit bied vir jou ‘n ekstra
500 mm-reik. Die toring maak dit ook vir jou moontlik om die
massasakke netjies en tot vier lae bo-op mekaar te kan stapel.
Kunsmisbak
Hierdie bak skakel die tou aan die onderkant van die massasak uit
omdat die tou die proses vertraag en mors. Die klepopening is
250 mm x 100 mm en vloei is 1 ton kunsmis in een minuut.
Planterverdeler
Die verdeler help dat jy twee bakke op een slag kan vul. Die skuif
van die trekker neem onnodige tyd. Jy het dus twee hiervan op ‘n
8 ry-planter nodig.
OP PLAASVLAK
Werktuie en toerusting
JANNIE MYBURGH,
Myburgh Toerusting
Produk-inligting
‘n Verdelerboks waarmee jy twee planterbakke op een slag kan volmaak.