Pieter Herbst 082 558 1766
linkseed@linkseed.co.za www.linkseed.co.zaRoundup Ready ® is ‘n geregistreerde handelsmerk en gelisensieer deur Monsanto Tegnologie LLC.
• LS 6240 R
• LS 6146 R
Kort
• LS 6248 R
• LS 6261 R
• LS 6161 R
• LS 6164 R
Medium
• LS 6466 R
• LS 6150 R
Medium -
Lank
Meer as een eienskap word dus in een generasie getoets en net
die plante wat ál die eienskappe besit, word tot die volgende ge-
nerasie bevorder.
Dit maak ook nie saak of die koringplant ‘n saailing of ‘n volwasse
plant is nie. Koring kan in die veld geplant word en blaarmonsters
kan geneem word van net dié wat die agronomiese eienskappe
besit waarna die voor-telers soek. Hierdie hoë potensiaal-koringlyne
word dan op ‘n gereelde basis aan al die koringteelmaatskappye in
Suid-Afrika beskikbaar gestel.
Wat is voor-teling?
Voor-teling is die proses waardeur nuttige eienskappe vanuit on-
aangepaste koringlyne na veredelde lyne oorgedra word. Die produk
van voor-teling is nie geskik vir gebruik deur produsente nie, maar
is nuttig vir koringtelers, omdat dit waardevolle eienskappe bevat
wat telers in hul teelprogramme kan benut sonder om die nadelige
eienskappe van die donorlyne in hulle programme oor te dra.
Wat is ‘n voor-teler?
Die navorsers wat voor-teling doen, is gewoonlik spesialiste in die
betrokke veld – hetsy molekulêre biologie, siekte- of insekweerstand.
Hulle werk nóú saam met telers om eienskappe wat in goeie lyne
ontbreek, deur middel van voor-teling in daardie lyne in te sluit.
Die LNR-KGI op Bethlehem is alombekend vir die waardevolle bydrae
wat dit tot koringnavorsing in Suid-Afrika lewer.
Navrae kan aan Vicki Tolmay of Scott Sydenham gerig
word by 058 307 3400.
4: Insekte waarvoor daar voor-teling by LNR-KGI gedoen word: Russiese koringluis.
4