PANNAR sonneblombasters is bekend vir
stabiele prestasie en goeie risikobestuur.
Die pakket sluit ’n volledige reeks basters
met die CLEARFIELD
®
geen asook basters
met die CLEARFIELD
®
PLUS geen in.
Boere kan met groot gemoedsrus en
vertroue PANNAR se sonneblomreeks
aanplant met die wete dat die beste
tegnologie in hierdie basters opgesluit lê.
®CLEARFIELD
®
en CLEARFIELD
®
PLUS is die
geregistreerde handelsmerke van BASF.
Skoonheid en
verstand, vir
resultate op
die land.
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
PRESISIE-
BEPLANNING
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
2015/SUN/A/09
® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2015 PANNAR BPK
Saam boer ons
vir die toekoms
™
www.pannar.com infoserve@pannar.co.za