15: Jaco Beyers (John Deere) en Monja saam met Cobus Wells (hoof, Absa AgriBesigheid Afrika) en Mari.
16: Gerhard Keun (HUB, Olie en Proteïensade Ontwikkelingstrust en Oliesade Advieskomitee) en Joan.
17: Naledi Pandor (Minister van Wetenskap en Tegnologie) en Sharis Pandor, saam met Dan Kriek (nuwe Agri SA
president) en Jannie de Villiers.
18: Israel Mothlabane (Graan SA-hoofbestuurslid) en Jerry Mthombothi (ontwikkelingskoördineerder) en Siphiwe.
19: Jozeph du Plessis (Graan SA-hoofbestuurslid) en Susna kuier saam met Japie Grobler (oudvoorsitter, NAMPO) en
Malie om die tafel.
20: Molefe Boikhutso (Lenaneo Agri), Bongeka Mdleleni, Kelefetswe Seleka (albei van die Departement van Landbou,
Bosbou en Visserye) en Dimakatso Nyambose (Graan SA).
21: Derek Mathews (visevoorsitter, Graan SA) en Karin.
22: Omri van Zyl (uitvoerende direkteur, Agri SA), Tony Esmeraldo (DuPont Pioneer) en sy vrou, Nadine.
23: Dr Langelihle Simela (Absa) en Preline Swart (Graan SA-hoofbestuurslid).
24: Richard Krige (Graan SA-hoofbestuurslid), regs, aan tafel saam met Kobus Steenekamp (besturende direkteur,
Monsanto) en Pamela.
25: Wiana Louw (algemene bestuurder, Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium) en Wynand.
26: John Purchase (HUB, Agbiz) en Este.
15
19
21
25
26
22
20
18
17
21
November 2017
16
23
24