Background Image
Previous Page  85 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 85 / 92 Next Page
Page Background

Baie geluk aan Piet Lombard van

Elsenburg, wie se foto “Lente in die

Overberg” aan hom ‘n eerste plek in die

September-uitgawe besorg het. Hier-

mee het hy vir homself R1 000 kontant,

met komplimente van Sasol, losgeslaan.

Skandeer dié QR-kode om

fotografie op ‘n lekker,

prettige manier aan te leer.

Wenner: Marike Gregory van Utrecht se foto “Nagsê...“ het aan haar ‘n eerste plek besorg.

Die foto is van haar dogter, Wilma, by haar geliefde perde teen laatmiddag.

In die derde plek is Christoff Groenewald van Riviersonderend. “Spuittyd

in die Overberg. Die laaste swambespuiting word op koring gedoen.”

Zurica Casal Ribeiro van Carletonville se foto “Coming home” het ‘n

tweede plek behaal.

WENFOTO VIR

OKTOBER

3

de

2

de

83