Background Image
Previous Page  31 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 31 / 92 Next Page
Page Background

29

November 2016

32

29

38

33

30

39

34

31

40

36

37

35

29: Voor: Ishmael Tshiame (algemene hoofbestuurder: GFADA) en David Motshwene (finalis: Nuwe Era Kommersiële Boer van die Jaar 2016).

Agter: Solomon Masango (Nuwe Era Kommersiële Boer van die Jaar 2015), Karabo Motshwene (David se seun), John Odendaal (Pannar) en

Ashley Cotterrell (besturende direkteur: Pannar).

30: Dissie Kruger (finalis: Graanprodusent van die Jaar 2016), middel, saam met sy twee jarelange vriende, Hentie Badenhorst (Kameel), links

en Piet Meyer (Vredefort), regs.

31: Tshepiso Mokhema (

Bloomberg News

) kuier met Gift Mafuleka (Graan SA-hoofbestuurslid) en sy vrou, Salome.

32: Patrick Kubyana (John Deere) en Lindiwe.

33: Dirk Uys (Bayer) en Lynne.

34: Bennie van Zyl (hoofbestuurder: TLU SA) en Elmie.

35: Mzwayi Zuma (Bestaansboer van die Jaar 2016) en Goodness by Graeme Engelbrecht (ontwikkelingskoördineerder: Graan SA).

36: Johan Kriel (ontwikkelingskoördineerder: Graan SA) en Zenifer.

37: Jurie Mentz (ontwikkelingskoördineerder: Graan SA) en Niekie.

38: Neels Ferreira (‘n voormalige voorsitter van Graan SA) en Ina.

39: Jozua du Plessis (Graanprodusent van die Jaar 2016) en Sonja (regs), het hul plaasbestuurder, André Meyer (heel links) en sy vrou,

Madelein en Jozua se kantoorbestuurder, Rothea Smith en haar man, André, saam na die spoggeleentheid gebring.

40: Pieter Vermeulen (PricewaterhouseCoopers) en Petra. Die resultate van die beoordelaars in die kompetisie word oorhandig aan

PricewaterhouseCoopers om te oudit en dan die wenner van elke kategorie te bepaal.