By AFGRI streef ons na deurlopende vooruitgang, ontwikkeling, vernuwing en, meer belangrik – om ons visie vir
voedsel-sekerheid in Suid-Afrika en die res van die Afrika-kontinent uit te leef.
As ‘n landboudiens- en voedselmaatskappy met 90 jaar se ondervinding, beskik ons oor ’n omvattende, in-diepte
kennis van landbou in Suid-Afrika en omliggende gebiede. Dis meer as net ons werk – dit is ons passie.
Ons produseer veevoer, proteïene, olie en geelmielies. Ons verskaf ook landbouhandelsdienste, finansiële dienste,
oplossings en verskeie produkte – kontak ons gerus vir persoonlike, nommerpas oplossings.
www.afgri.co.zaDIT IS VIR AFGRI, AS LANDBOUVENNOOT
VAN JOZUA DU PLESSIS, ‘N GROOT VOORREG
OM HOM GELUK TE WENS MET SY AANWYSING
AS GRAANPRODUSENT VAN DIE JAAR.
GRAAN SA
Toekenningsgeleentheid
23
24
25
27
28
26
23: Preline Swart (visevoorsitter: Graan SA) en Ralph – wat in 2015 as
die Nuwe Era Kommersiële Boer van die Jaar aangewys is.
24: Annette Steyn (DA-LP) en Abraham, saam met Langa Simela (Absa).
25: Kevin Lesser (John Deere) kuier met Dimakatso Nyambose
(Graan SA) en Benedict Lesole.
26: Magda du Toit (Monsanto SA) en Neels.
27: Philip du Preez (Mutual & Federal Agri) en Ina.
28: Ralf Küsel (Graan SA-hoofbestuurslid) en Rita.
Fotobeeld van ‘n feestelike aand