As jy het wat dit neem om die wêreldbekende handelsmerke
te voorsien aan die boere in jou area, kontak Yolandy vir
meer inligting oor ons AGENTSKAP-geleenthede.
Tel +27 (0) 11 966 2204 of
yolandyc@eiegroup.co.zaOns brei ons netwerk uit!
sal dit moeilik wees om te onthou
wanneer jy laas volgemaak het...
Met die SAME Laser 150 4 WD
24: Allan Bishop (voorsitter: Koringforum) en sy vrou, Frieda.
25: Sydney Soundy (uitvoerende hoof: Kommersiële Ontwikkeling,
Land Bank) en sy vrou, dr Nathi Soundy.
26: Niel Neethling (heel regs) van Potteberg in die Wes-Kaap, was een
van die finaliste in die Graanprodusent van die Jaar-kompetisie vanjaar.
Hier is Niel en sy vrou, Saartjie, saam met sy broer, Jacob en sy vrou,
Martha (middel) en hulle ouers, Jacob snr en JC (links).
27: William Matasane wat in 2010 aangewys is as die Nuwe Era
Kommersiële Boer van die Jaar en sy vrou, Alina, saam met
dr Monge Lekalakala (hoof mediese beampte: Regering se
Pensioenfonds-administrasie Agentskap [GPAA]).
28: Louw Steytler (voorsitter: Graan SA) en sy metgesel,
Annelise Bezuidenhout, saam met Nico Vermaak (bestuurder:
Korporatiewe Dienste, Graan SA) en sy vrou, Stella.
29: Jannie de Villiers (uitvoerende hoofbestuurder: Graan SA) en
sy vrou, Retha, het die gaste by die funksie verwelkom.
GRAAN SA
Toekenningsgeleentheid
Glansaand – hier’s die foto’s!
24
27
28
29
25
26