Glansaand
– hier’s die foto’s!
25
November 2015
GRAAN SA
Toekenningsgeleentheid
RUTH SCHULTZ,
SA Graan/Grain
medewerker
1: Koos Barnard en sy vrou, Elize, van Vlakplaas Boerdery by Hoopstad. Dié boerdery wat bedryf
word deur Koos en sy drie seuns, is in 2011 aangewys as die Graanprodusent van die Jaar-wenner.
2: Die Graanprodusent van die Jaar-kompetisie kry goeie blootstelling in die landboumedia.
Lise Roberts van
RSG Landbou
het die geleentheid saam met haar man, Marinus, bygewoon.
3: Andries Theron (visevoorsitter: Graan SA) en sy vrou, Karin, saam met Toit Wessels
(ledebemarker: Graan SA, Kaap) en sy vrou, Rooies.
4: Zama Xalisa (senior bestuurder: Industrie Trust, Nasionale Landboubemarkingsraad) en sy vrou,
Bongi, saam met dr André Jooste (uitvoerende hoof: Aartappels SA) en sy vrou, Estelle.
5: Richard Krige (Graan SA-hoofbestuurslid) en sy vrou, Reza, saam met Nita van der Merwe
(sekretaresse van Graan SA se uitvoerende hoofbestuurder) en haar man, PW.
6: Loffie Brandt (hoof: Verkope en Aktivering, ABSA AgriBesigheid) en sy vrou, Retha, kuier saam
met Jaco Minnaar (Graan SA-hoofbestuurslid) en sy vrou, Nicolene.
7: Unati Speirs (hoof: Agro-prossessering en Landbou, IDC) en haar man, Ralph.
8: Dirk Uys (bemarkingsbestuurder: Bayer) en sy vrou, Lynne.
9: Dr Marinda Visser (bestuurder: Bedryfsdienste, Graan SA) en dr Julian Jaftha (hoofdirekteur:
Plantproduksie en Gesondheid, Departement van Landbou, Bosbou en Visserye) saam met
dr Maneshree Jugmohan-Naidu (direkteur: Biotegnologie, Departement van Wetenskap en
Tegnologie), regs voor en Yegan Naidu, links voor.
10: Ralf Küsel (Graan SA-hoofbestuurslid) saam met sy vrou, Rita.
1
10
4
5
6
2
8
3
9
7