Background Image
Previous Page  27 / 76 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 27 / 76 Next Page
Page Background

Vanaf 1 Maart 2017 snoer Barloworld en die Duitse groep BayWa AG kragte saam in ’n splinternuwe

waarde-aanbod vir landboumeganisasie en materiaalhantering in Suider-Afrika. Aan die landboukant

kombineer BHBW Barloworld se ervaring met BayWa se kundigheid as een van die voorste

landboumaatskappye ter wêreld, die wêreld se grootste verspreider van AGCO-produkte en ‘n leier in

digitale boerdery in Duitsland, om boere te help om voedselproduksie na die volgende vlak te neem.

In materiaalhantering bou BHBW voort op Barloworld se rekord as toonaangewende verskaffer van

toerusting en oplossings aan die mark om sy voetspoor en dienste uit te brei.

Twee groot handelsmerke. ‘n Nuwe vennootskap. ‘n Blink nuwe toekoms.

BHBW Suid-Afrika

• Hoofrifweg 136, Boksburg-Noord • Tel: 011 898 0380 • E-pos:

info@bhbw.co.za

www.bhbw.co.za

QUALITY

AGRICULTURAL

PARTS

Handling

Agriculture

’n Nuwe vennootskap.

’n Nuwe visie vir landbou

en materiaalhantering.