Jou
oes
Ons
oplossings
Groter
sekerheid
Die wêreld se voedselsekerheid is van die grootste uitdagings waarvoor ons
vandag staan. Wat kan gedoen word om te verseker dat landbou, so uitgelewer
aan die weer en die wisselvalligheid van markte, volhoubaar sowel as
winsgewend bly? Swiss Re Corporate bied pasgemaakte versekeringsprodukte
regoor die hele landbouwaardeketting. Vinnige herstel. Minder onsekerheid.
Meer sekuriteit.
We’re smarter together.
swissre.com/cropcover
Swiss Re Corporate Solutions se beskikbare korttermynversekeringsprodukte word in Suid-Afrika onderskryf deur Guardrisk Insurance Company Beperk, deur die
gemagtigde finansiële diensteverskaffer (no. 45661) Swiss Re Corporate Solutions Advisors Suid-Afrika (Edms.) Bpk. ©Swiss Re 2016. Alle regte voorbehou.