

5: Mark Stein van Dundee was die wenner in die
kategorie “Sojabone KwaZulu-Natal”, met ‘n opbrengs
van 4,0296 t/ha.
6: Die hoogste produksie van mielies onder besproei-
ing is deur Zirk Scheepers van Cradock behaal, met ‘n
allemintige opbrengs van 20,5849 t/ha.
7: Bernard Rabe van Fochville was die wenner in die
kategorie “Mielies droëland westelike gebiede”. Saam
met hom (asook saam met die ander wenners op die
foto’s), is Tony Esmeraldo, Prabdeep Bajwa (streeks-
direkteur: DuPont Pioneer, Afrika) en Jackie Pretorius
(areabestuurder: John Deere). Ten spyte van die erge
droogte in die westelike gebiede, spog Rabe steeds
met ‘n uitstekende opbrengs van 11,11 t/ha in die
nasionale opbrengskompetisie.
5
6
7