LEES DIE ETIKET VIR VOLLE BESONDERHEDE
AMISTAR
®
bevat asoksistrobien (Wet nr. 36 van 1947, Reg. nr. L6230). VERSIGTIG
CELEST
®
XL bevat fludioksonil en mefenoxam (Wet nr. 36 van 1947, Reg. nr. L6353).
CRUISER
®
bevat tiametoksam (Wet nr. 36 van 1947, Reg. nr. L7546). VERSIGTIG
MAXIM
®
QUATTRO bevat tiabendasool, asoksistrobien,fludioksonil en mefenoxam (Wet nr. 36 van 1947, Reg. nr. L9494). VERSIGTIG
AMISTAR
®
, CELEST
®
XL, CRUISER
®
en MAXIM
®
QUATTRO is geregistreerde handelsmerke van ‘n Syngenta Groep Maatskappy.
Syngenta Suid-Afrika (Edms) Beperk, Privaatsak 60, Halfway House, 1685. Tel: (011) 541 4000.
www.syngenta.co.za@SyngentaSA
© Syngenta Ag, 2000. Kopiereg van die dokument is voorbehou. Alle ongemagtigde vermeerdering word verbied.
MAXIM
®
QUATTRO stel die
nuwe standaard
vir
mieliesaadbehandeling in Suid-Afrika. Dit bied
vier
kragtige swamdoders
wat mielies beskerm teen
‘n wye spektrum saad- en grondgedraagde siektes,
met ‘n
beste-in-klas aktiwiteit
teen
Fusarium
asook
Pythium
en
Rhizoctonia
spesies.
MAXIM
®
QUATTRO, die
kragtige vier-aktief
saadbehandeling met tiabendasool, is ‘n
nuwe
aktiewe
bestanddeel in saadbehandeling vir
mielies. In kombinasie met
twee toonaangewende
swamdoders
, naamlik AMISTAR
®
Tegnologie en
CELEST
®
XL vorm dit ‘n
kragtige
saadbehandeling
wat siektebeheer na ‘n heel nuwe vlak neem.
‘n 4-Trek swamdoder formulasie
vir
volledige beskerming
teen grondgedraagte siektes,
aangedryf deur
CRUISER
®
vir insekbeheer.
In SA net op top PANNAR mieliebasters beskikbaar.