83
March 2015
WAARSKYNLIKHEID VAN SCENARIO’S
40%
50%
10%
OPGEDATEER: 9 FEBRUARIE 2015
MAART - FEBRUARIE MAART - FEBRUARIE MAART - FEBRUARIE MAART - FEBRUARIE
5 FEB 2015
5 FEB 2015
5 FEB 2015
5 FEB 2015
BEMARKINGSJAAR
2014/2015*
2015/2016
2015/2016
2015/2016
Oppervlak aangeplant (x 1 000 ha)
2 688
2 656
2 656
2 656
Opbrengs (ton/ha)
5,32
3,96
4,5
4,8
NOK-produksieskatting ('000 ton)
14 307
10 507
11 944
12 740
Terughoudings en saadproduksie
550
490
490
490
Minus: Vroeë lewerings 2014
Plus: Vroeë lewerings 2015
Beskikbaar vir kommersiële lewerings
13 757
10 017
11 454
12 250
Graan SA
Graan SA
Graan SA
Graan SA
('000 ton)
('000 ton)
('000 ton)
('000 ton)
KOMMERSIËLE AANBOD
Beginvoorraad (1 Mei)
1 622
3 028
3 028
3 028
Kommersiële lewerings
13 757
10 017
11 454
12 250
Invoere
800
Totaal kommersiële aanbod
15 379
13 845
14 483
15 278
KOMMERSIËLE VRAAG
Kommersiële verbruik
Voedsel
4 840
4 860
4 860
4 860
Voer
4 920
4 929
4 929
4 929
Totaal
9 760
9 789
9 789
9 789
Ander verbruik
Omruilmaal
50
52
52
52
Onttrek deur produsente
200
215
215
215
Vrygestel aan eindverbruikers
195
200
200
200
SAGIS
35
35
35
35
Totaal
480
502
502
502
Totaal Suid-Afrikaanse verbruik
(kommersieel)
10 240
10 291
10 291
10 291
Uitvoere
Produkte
201
195
195
195
Heelmielies
1 910
510
1 150
1 945
Totaal
2 111
705
1 345
2 140
Totaal kommersiële vraag
12 351
10 996
11 636
12 431
Eindvoorraad (30 April)
3 028
2 849
2 847
2 847
Benodigde pyplyn
2 847
2 855
2 855
2 855
Surplus bo pyplyn
182
- 6
- 8
- 8
Eindvoorrade as % van
Suid-Afrikaanse verbruik
29,57%
27,68%
27,66%
27,66%
Eindvoorrade as % van totale
kommersiële vraag
24,52%
25,91%
24,46%
22,90%
* Graan SA-beraming
** Graan SA-projeksie
TABEL 4: DIE BERAAMDE VRAAG EN AANBOD VAN WIT- EN GEELMIELIES VIR DIE 2014/2015-BEMARKINGSJAAR EN GEPROJEKTEERDE
SCENARIO’S VIR DIE 2015/2016-BEMARKINGSJARE (000 TON).
Scenario 3
Dié scenario het ‘n 10%-waarskynlikheid om te realiseer. Hier-
volgens is ‘n nasionale gemiddelde opbrengs van 4,8 ton/ha ‘n
moontlikheid. ‘n Totale produksie van ongeveer 12,7 miljoen ton
is dan moontlik. Die invoer van mielies is nie nodig nie en mielies
beskikbaar vir diepsee-uitvoerdoeleindes beloop ongeveer 1,4 mil-
joen ton.
Hierdie scenario kan slegs afspeel indien die mielieproduksiege-
biede in die week van 9 Februarie 2015 wydverspreide en voldoende
reën ontvang en die reënval met gunstige produksietoestande
tot einde Februarie opgevolg word. Weervooruitsigte moet egter
drasties verbeter en reënval moet bo-normaal vir die mieliepro-
duksiegebiede tot einde Februarie wees.
Gevolgtrekking
Die artikel is op 9 Februarie 2015 geskryf en die drie verskillen-
de scenario’s is op hierdie stadium opgestel. Sonder voldoende
reënval, word voorsien dat oesskade teen ‘n toenemende tempo
aangeteken kan word. Ons vertrou dat weervooruitsigte betyds
sal verbeter. Let daarop dat die scenario’s en waarskynlikhede op
‘n weeklikse basis aangepas moet word. Teen die tyd dat jy hierdie
artikel in die
SA Graan/Grain
lees, is die inligting reeds verouderd.
Graan SA-lede word genooi om die kantoor te skakel vir ‘n op-
gedateerde vraag en aanbod-scenario. Graan SA het dit ten doel
om Graan SA-lede so goed as moontlik met objektiewe markinlig-
ting te bedien. Dit behoort ons lede in staat te stel om inligting
in die markplek te kan evalueer om sodoende ingeligte besluite te
kan neem.