Maart 2015
82
OP PLAASVLAK
WAARSKYNLIKHEID VAN SCENARIO’S
40%
50%
10%
OPGEDATEER: 9 FEBRUARIE 2015
MAART - FEBRUARIE MAART - FEBRUARIE MAART - FEBRUARIE MAART - FEBRUARIE
5 FEB 2015
5 FEB 2015
5 FEB 2015
5 FEB 2015
BEMARKINGSJAAR
2014/2015
2015/2016
2015/2016
2015/2016
Oppervlak aangeplant (x 1 000 ha)
1 137
1 169
1 169
1 169
Opbrengs (ton/ha)
5,81
4,28
4,95
5,32
NOK-produksieskatting ('000 ton)
6 610
5 002
5 786
6 216
Terughoudings en saadproduksie
400
370
370
370
Minus: Vroeë lewerings 2014
Plus: Vroeë lewerings 2015
Beskikbaar vir kommersiële lewerings
6 210
4 632
5 416
5 846
Graan SA
Graan SA
Graan SA
Graan SA
('000 ton)
('000 ton)
('000 ton)
('000 ton)
KOMMERSIËLE AANBOD
Beginvoorraad (1 Mei)
678
1 259
1 259
1 259
Kommersiële lewerings
6 210
4 632
5 416
5 846
Invoere
0
800
0
0
Totaal kommersiële aanbod
6 888
6 691
6 675
7 105
KOMMERSIËLE VRAAG
Kommersiële verbruik
Voedsel
490
500
500
500
Voer
3 320
4 239
3 729
3 774
Totaal
3 810
4 739
4 229
4 274
Ander verbruik
Omruilmaal
14
14
14
14
Onttrek deur produsente
125
130
130
130
Vrygestel aan eindverbruikers
150
155
155
155
SAGIS
20
20
20
20
Totaal
309
319
319
319
Totaal Suid-Afrikaanse verbruik
(kommersieel)
4 119
5 058
4 548
4 593
Uitvoere
Produkte
110
110
110
110
Heelmielies
1 400
130
770
1 145
Totaal
1 510
240
880
1 255
Totaal kommersiële vraag
5 629
5 298
5 428
5 848
Eindvoorraad (30 April)
1 259
1 393
1 247
1 257
Benodigde pyplyn
1 111
1 382
1 233
1 247
Surplus bo pyplyn
148
11
13
11
Eindvoorrade as % van
Suid-Afrikaanse verbruik
30,57%
27,55%
27,41%
27,38%
Eindvoorrade as % van totale
kommersiële vraag
22,37%
26,30%
22,97%
21,50%
* Graan SA-beraming
** Graan SA-projeksie
TABEL 3: DIE BERAAMDE VRAAG EN AANBOD VAN GEELMIELIES VIR DIE 2014/2015-BEMARKINGSJAAR EN GEPROJEKTEERDE
SCENARIO’S VIR DIE 2015/2016-BEMARKINGSJARE (000 TON).
Daar word 510 000 ton na Botswana, Lesotho, Namibië en Swazi-
land (die BLNS-lande) uitgevoer. Mielie-invoere van ongeveer
800 000 ton kan gedurende die laaste ses maande van die bemar-
kingsjaar nodig wees.
Scenario 2
Dié scenario het ‘n 50%-waarskynlikheid om te realiseer. Hier-
volgens is ‘n nasionale gemiddelde mielie-opbrengs (besproeiings-
gebiede in ag genome) van 4,5 ton/ha ‘n moontlikheid. ‘n Totale
produksie van nagenoeg 11,9 miljoen ton is moontlik. Hierdie
scenario is ‘n moontlikheid indien weervooruitsigte sou verbeter en
wydverspreide reën en koeler produksietoestande in die volgende
week vanaf 9 Februarie sou voorkom. In hierdie scenario daal die
beskikbare hoeveelheid mielies vir diepsee-uitvoerdoeleindes
(soos in scenario 3) met byna 50% tot 650 000 ton.
GRAANMARK-OORSIG