81
March 2015
WAARSKYNLIKHEID VAN SCENARIO’S
40%
50%
10%
OPGEDATEER: 9 FEBRUARIE 2015
MAART - FEBRUARIE MAART - FEBRUARIE MAART - FEBRUARIE MAART - FEBRUARIE
5 FEB 2015
5 FEB 2015
5 FEB 2015
5 FEB 2015
BEMARKINGSJAAR
2014/2015
2015/2016
2015/2016
2015/2016
Oppervlak aangeplant (x 1 000 ha)
1 551
1 488
1 488
1 488
Opbrengs (ton/ha)
4,96
3,70
4,14
4,39
NOK-produksieskatting (‘000 ton)
7 697
5 504
6 159
6 523
Terughoudings en saadproduksie
150
120
120
120
Minus: Vroeë lewerings 2014
Plus: Vroeë lewerings 2015
Beskikbaar vir kommersiële lewerings
7 547
5 384
6 039
6 403
Graan SA
Graan SA
Graan SA
(‘000 ton)
(‘000 ton)
(‘000 ton)
KOMMERSIËLE AANBOD
Beginvoorraad (1 Mei)
944
1 769
1 769
1 769
Kommersiële lewerings
7 547
5 384
6 039
6 403
Invoere
0
0
0
0
Totaal kommersiële aanbod
8 491
7 154
7 808
8 173
KOMMERSIËLE VRAAG
Kommersiële verbruik
Voedsel
4 350
4 360
4 360
4 360
Voer
1 600
690
1 200
1 155
Totaal
5 950
5 050
5 560
5 515
Ander verbruik
Omruilmaal
36
38
38
38
Onttrek deur produsente
75
85
85
85
Vrygestel aan eindverbruikers
45
45
45
45
SAGIS
15
15
15
15
Totaal
171
183
183
183
Totaal Suid-Afrikaanse verbruik
(kommersieel)
6 121
5 233
5 743
5 698
Uitvoere
Produkte
91
85
85
85
Heelmielies
510
380
380
800
Totaal
601
465
465
885
Totaal kommersiële vraag
6 722
5 698
6 208
6 583
Eindvoorraad (30 April)
1 769
1 456
1 600
1 590
Benodigde pyplyn
1 735
1 473
1 622
1 609
Surplus bo pyplyn
34
-17
-22
-19
Eindvoorrade as % van
Suid-Afrikaanse verbruik
28,90%
27,82%
27,86%
27,90%
Eindvoorrade as % van totale
kommersiële vraag
26,32%
25,55%
25,78%
24,15%
* Graan SA-beraming
** Graan SA-projeksie
TABEL 2: DIE BERAAMDE VRAAG EN AANBOD VAN WITMIELIES VIR DIE 2014/2015-BEMARKINGSJAAR EN GEPROJEKTEERDE SCENARIO’S
VIR DIE 2015/2016-BEMARKINGSJARE (000 TON).
vanaf Maart tot Februarie strek. Gevolglik word die vroeë mielie-
leweringsyfers vir Maart en April nie in aanmerking geneem nie.
Die aanname word gemaak dat die vroeë leweringsyfer van be-
sproeiingsmielies voor einde Februarie klein genoeg is om nie ‘n
groot impak op prysbewegings te hê nie. In ons vraag en aanbod-
tabelle wat vanaf Mei tot April gestrek het, is daar voorsiening
gemaak vir ‘n pyplynbehoefte van 1,5 maande voordat produsente-
lewerings in Mei skerp begin toeneem.
Omdat die nuwe vraag en aanbod-periode met twee maande ver-
vroeg is, beteken dit nie dat die periode waaroor die pyplynbe-
hoefte strek, dieselfde bly nie. Let op dat die pyplynbehoefte nou
groter moet wees en vir 3,5 maande voorsiening maak.
Wat hou elke scenario vir die vraag en
aanbod van mielies in?
Drie moontlike scenario’s word vervolgens bespreek. Sien ook
Tabelle 2
,
3
en
4
.
Scenario 1
Dié scenario het ‘n 40%-waarskynlikheid om te realiseer. Hier-
volgens is ‘n nasionale gemiddelde mielie-opbrengs van 4 ton/ha
‘n moontlikheid. ‘n Totale produksie van ongeveer 10,5 miljoen
ton is moontlik. Hierdie scenario kan afspeel indien die mielie-
produksiegebiede se reënval tot einde Februarie ondergemiddeld
bly en onvoldoende is. Weervooruitsigte verbeter nie en wydver-
spreide reënval is tot einde Februarie uiters gebrekkig. Mielies is
nie vir diepsee-uitvoerdoeleindes beskikbaar nie.