-%4!'!.
®
GOLD word al vir meer as 15 jaar gebruik vir veilige en
betroubare resultate in sonneblomproduksie. Dit is aktief teen ‘n laer
aktiewe bestanddeeldosis as in die geval van metalochlor of acetachlor en
benodig boonop min water vir aktivering. Weens ‘n lae logingsindeks, bly
die produk in die wortels se kiemingsone en is dus geredelik beskikbaar
vir opname.
Die aktiewe bestanddeel, S-metalochlor, bied die langste nawerking
teen grasonkruide teenoor enige ander geregistreerde onkruiddoder.
-%4!'!.
®
GOLD word nie maklik deur sonlig afgebreek nie, en tesame
met die lae logingsindeks, bied dit uitstekende waarde in areas waar
sonneblom onder droë toestande verbou word.
(IERDIE INSEKDODER WAT :%/.
®
tegnologie bevat vir meer gevorderde
beskerming - is die ideale oplossing vir verskeie insekte en gewasse.
+!2!4% :%/.
®
is ‘n kragtige handelsmerk, geregistreer in meer as 100
lande op 140 verskillende gewasse teen 140 verskillende plae.
$IE FORMULASIE VAN DIE GEVORDERDE :%/.
®
tegnologie onderskei dit van
ander piretroïede. Mikrokapsules wat vinnig vrygestel word, verseker
onmiddellike plaagbeheer met hoë werkverrigting, selfs onder moeilike
WEERSTOESTANDE $IT IS OOK REÑNVAS MET @N GEFORMULEERDE 56 BESKERMER
wat beteken dat die nawerking jou toedieningsbelegging beskerm. Kies
+!2!4% :%/.
®
vir toonaangewende snywurm beheer.
4/5#($/7. &/24%
®
() 4%#( IS @N SISTEMIESE ONKRUIDDODER MET
glifosaat as aktiewe bestanddeel en bied betroubare beheer teen ‘n wye
spektrum onkruide. Die produk beskik oor ‘n wye toedieningsvenster en is
reënvas binne 3 ure.
Verminder onkruid vogverliese en kompaksie deur die vermindering
VAN DIE AANTAL BEWERKINGS @N 5NIEKE PRODUKFORMULASIE VERSEKER
eweredige verspreiding en effektiewe benatting van die kontakarea. Vir
SONNEBLOMPRODUKSIE WORD 4/5#($/7. &/24%
®
() 4%#( SLEGS AS @N
voor-plant toediening aanbeveel om saadbed skoon te spuit. Laat 7-10
dae toe na bespuiting voor aanplanting geskied.
#!04/2!
®
is ‘n revolusionêre deurbraak in na-opkoms onkruidbeheer in
sonneblomproduksie. Hierdie wateroplosbare, na-opkomsonkruiddoder
bied beheer van sekere eenjarige grasse en breëblaar onkruide op
goedgekeurde Clearfield
®
sonneblomkultivars. Die meganisme van
werking van Captora behels die opname deur die blare, en translokasie
NA DIE GROEIPUNTE 4OEDIENING MOET VOLTOOI WEES BINNE DAE NA PLANT
#!04/2!
®
word aanbeveel as deel van ‘n programbespuiting, vooraf
GEGAAN MET -%4!'!.
®
GOLD as voor-opkoms toediening.
Gewasbeskerming:
Saad-en saailingbeskerming
#%,%34
®
XL is ‘n vloeibare konsentraat swamdoder met kontak en
sistemiese werking. Dit is ‘n saadbehandeling teen saadverrotting en
saailingverwelksiekte in sonneblom.
s #%,%34
®
XL preserveer saadkwaliteit, selfs in saad wat
oorgedra word na die volgende jaar indien dit onder die regte
toestande geberg word
s #%,%34
®
XL beïnvloed nie die kieming negatief nie
#25)3%2 -!88
®
saadbehandeling is ‘n kombinasie van drie afsonderlik
geregistreerde produkte. Vanuit die staanspoor, verkry produsente
GEMOEDSRUS MET DIE VOORTREmIKE INSEKBEHEER VAN #25)3%2
®
7()4%
IN KOMBINASIE MET !02/.
®
8, EN #%,%34
®
XL, die mees effektiewe
swamdoder pakket beskikbaar.
6OORDELE VAN #25)3%2 -!88
®
:
s $IEN AS BESKERMMIDDEL VIR DIE HOÑ GENETIESE POTENSIAAL WAT IN
saad opgesluit is
s (ELP OM EENVORMIGE PLANTESTAND TE VERKRY EN AANVANKLIKE
groeikragtigheid te verhoog
s "ESKERM SAAILINGE TEEN &USARIUM EN 0YTHIUMVERROTTING
s 3TEL DIE SAAILING IN STAAT OM VINNIG EN LEWENSKRAGTIG TE BEGIN GROEI
s "REÑSPEKTRUM INSEK EN SIEKTEBESKERMING INSLUITEND UNIEKE
manier van werking om donsige skimmel te beheer
s "IED EWEREDIGE SAADBEDEKKING WAT KONSEKWENTE WERKVERRIGTING
in die veld tot gevolg het
LEES DIE ETIKET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE
!02/.
®
XL bevat mefenoksam 350 g/
l
2EG NR , 7ET NR
VAN
3+!$%,)+ #!04/2!
®
bevat imazapyr 15g/
l
en imazamox 33g/
l
(Reg. no L9230, Wet nr. 36 van 1947)
#%,%34
®
8, BEVAT mUDIOKSONIL
G
l
en mefenoxam 10 g/
l
2EG NR ,
7ET NR
VAN
#25)3%2 -!88
®
bevat tiametoksam 350 g/
l
(Reg. nr. L6288, Wet nr. 36 van 1947).
+!2!4% :%/.
®
bevat lambda-cyhalotrin 50g/
l
2EG NR ,
7ET NR
VAN
3+!$%,)+ -%4!'!.
®
GOLD bevat S - metalochlor 960 g/kg (Reg. nr. L5748, Wet nr. 36 van 1947). SKADELIK.
4/5#($/7. &/24%
®
() 4%#( BEVAT GLIFOSAAT
G
l
(Reg. no L7305, Wet nr. 36 van 1947)
!02/.
®
8, #!04/2!
®
#%,%34
®
8, #25)3%2 -!88
®
+!2!4% :%/.
®
-%4!'!.
®
'/,$ %. 4/5#($/7. &/24%
®
() 4%#( IS GEREGISTREERDE HANDELSMERKE VAN @N 3YNGENTA GROEP MAATSKAPPY
Clearfield
®
is ‘n geregistreede handelsmerk van BASF
3YNGENTA 3UID !FRIKA %DMS "EPERK 0RIVAATSAK 8 (ALFWAY (OUSE
4EL
WWW SYNGENTA CO ZA
@SyngentaSA
© Syngenta Ag, 2000. Kopiereg van die dokument is voorbehou. Alle ongemagtigde kopiëring word verbied.