

g
raan- en oliesadeprodusente raak toenemend bekom-
merd oor tendense in landbouchemiese pryse. Tydens
Graan SA se Kongres in Maart 2015 het die lede van
Graan SA, veral koringprodusente uit die Wes-Kaap, be-
klemtoon dat die koste van landbou-chemikalieë hand-
uit ruk.
Klagtes soos “Die ketting in die chemiese mark is te lank, die sny
van die koek wat die chemiese agent vat, is te groot en daar is
geen deursigtigheid in die chemiese bedryf wat prysvorming en
kompetisie betref nie!” is geopper.
Landbou-chemikalieë as produksie-inset maak tans tussen 10% en
12% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste
uit. In die Wes-Kaap kan chemikalieë tussen
16% en 20% van ‘n koringprodusent se
lopende koste uitmaak.
Teen hierdie agtergrond poog Graan SA
om die volgende te doen om seker te maak
sy lede betaal die regte pryse vir landbou-
chemikalieë:
Monitor internasionale
pryse
Omdat Suid-Afrika basies 100% van sy
chemiese behoeftes moet invoer, bepaal
internasionale pryse en die wisselkoers,
tendense in die plaaslike mark. Hier moni-
teer Graan SA internasionale pryse op
‘n maandelikse basis en gee tendens-
verwagtinge deur aan sy lede (sien
Tabel 1
en
Tabel 2
).
Deursigtigheid in die landbouchemiese
bedryf moet verbeter
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA
INSET
-oorsig
OP PLAASVLAK
Insekdoders – jaar-op-jaar-veranderings in dollarterme (April 2014 tot April 2015)
APRIL 2014
USD/TON
APRIL 2015
USD/TON
%
VERANDERING
Imidacloprid (95%)
22,367
15,625
-30,1%
Lambda-cyhalothrin (95%)
24,429
23,723
-2,9%
Carbofuran (99%)
12,378
11,544
-6,7%
Deltamethrin (98%)
71,521
70,194
-1,9%
R/$
10,55
11,98
13,55%
Insekdoders – jaar-op-jaar-veranderings in randterme (April 2014 tot April 2015)
APRIL 2014
R/TON
APRIL 2015
R/TON
%
VERANDERING
Imidacloprid (95%)
235,972
187,186
-20,7%
Lambda-cyhalothrin (95%)
257,726
284,202
10,3%
Carbofuran (99%)
130,588
138,297
5,9%
Deltamethrin (98%)
754,547
840,924
11,4%
Onkruiddoders – jaar-op-jaar-veranderings in dollarterme (April 2014 tot April 2015)
APRIL 2014
USD/TON
APRIL 2015
USD/TON
%
VERANDERING
Glyphosate (95%)
5,600
3,887
-30,50%
Acetochlor (92%)
3,340
2,985
-10,60%
Atrazine (97%)
3,689
3,098
-16,00%
Metolachlor (97%)
3,927
3,720
-5,30%
Trifluralin (95%)
4,054
5,103
25,80%
R/$
10,55
11,98
13,55%
Onkruiddoders – jaar-op-jaar-veranderings in randterme (April 2014 tot April 2015)
APRIL 2014
R/TON
APRIL 2015
R/TON
%
VERANDERING
Glyphosate (95%)
59,080
46,566
-21,20%
Acetochlor (92%)
35,237
35,760
1,50%
Atrazine (97%)
38,919
37,114
-4,60%
Metolachlor (97%)
41,429
44,566
7,60%
Trifluralin (95%)
42,769
61,134
42,90%
TABEL 2: INTERNASIONALE INSEKDODERPRYSE.
TABEL 1: INTERNASIONALE ONKRUIDDODERPRYSE.
SA Graan/
Sasol Chemicals (Kunsmis) fotokompetisie
Junie 2015
52