Produk-inligting
KAN as vir ureum te betaal?
N
avorsing het bewys dat ammoniumnitraat-gebaseerde
stikstof (N)-bronne soos KAN en ammoniumnitraatoplos-
sing meer effektief is as wat ureum by mielies is wan-
neer dit oor jare en lokaliteite by sub-optimale N-peile
vergelyk word.
Urease-inhibeerders soos NBPT, ook in die handel bekend as
Agrotain, is daarom ontwikkel om die effektiwiteit van ureum te
verbeter deur vervlugtiging en toksisiteit te verminder. Desnie-
teenstaande is ammoniumnitraat steeds meer effektief as ureum
plus NBPT.
Die N-eenheidsprys van KAN is gewoonlik duurder as beide ureum
en ureum plus NBPT. Die vraag wat hieruit voortspruit is of be-
ter effektiwiteit van KAN duurder N-eenheidspryse teenoor ander
N-bronne kan regverdig.
Opbrengsverskille tussen KAN en ureum by verskillende N-peile
soos deur Adriaanse, 2000, by die LNR-Graangewasse oor ‘n
drie-jaartydperk vir na-planttoedienings verkry is, was 6,2% by
70 kg N/ha. Die opbrengs wat by elke N-peil verkry is, was meer
vir KAN as vir ureum, behalwe vir die hoogste N-peil waar dit
vergelyk aar was.
Verder was die maksimum moontlike opbrengs wat met KAN ver-
kry is ook hoër as wat met ureum verkry is. Maksimum opbrengs
is vir KAN by 130 kg N/ha verkry, terwyl dit vir ureum by
150 kg N/ha verkry is. Die opbrengsverskil naby die ekonomiese
N-peil was 5,5% ten gunste van KAN.
Alle moontlike bestuurspraktyke is gevolg om vervlugtiging te be-
perk deur die N drie weke na-plant langs die rye in die grond in
te sny.
Loging is beperk weens ‘n keerlaag en ‘n gepaardgaande,
fluktuerende watertafel. Toksiese effekte is uitgeskakel omdat vol-
doende reën elke jaar na N-toedienings geval het.
39
July 2017
FOKUS
Bemesting
Spesiale
DR ERIK ADRIAANSE,
bestuurder: Produkontwikkeling en Tegniese Ondersteuning, Sasol
UREUM-
OPBRENGS
KAN-
OPBRENGS N-PEIL
UREUM
N-PRYS KAN N-PRYS
KAN MEER WINSGEWEND
AS UREUM BO N-KOSTE
KAN MEER WINSGEWEND
AS UREUM BO N-KOSTE
(t/ha)
(t/ha)
(kg/ha)
(R/kg)
(R/kg)
(R/ha)
(mielies = R2 000/ton)
(R/ha)
(mielies = R3 000/ton)
4
4,22
72
8,26
12,86
109
329
6
6,33
124
8,26
12,86
90
420
8
8,44
175
8,26
12,86
75
515
10
10,55
227
8,26
12,86
56
606
12
12,66
279
8,26
12,86
37
697
TABEL 1: WINSVOORDELE VAN KAN TEN SPYTE VAN ‘N 55,7% PREMIE BO UREUM OP WATERTAFELGRONDE WAAR STIKSTOF INGESNY IS
EN ‘N 5,5% OPBRENGSVOORDEEL VIR KAN BO UREUM VERWAG WORD.
UREUM-
OPBRENGS
KAN-
OPBRENGS N-PEIL
UREUM
N-PRYS KAN N-PRYS
KAN MEER WINSGEWEND
AS UREUM BO N-KOSTE
KAN MEER WINSGEWEND
AS UREUM BO N-KOSTE
(t/ha)
(t/ha)
(kg/ha)
(R/kg)
(R/kg)
(R/ha)
(mielies = R2 000/ton)
(R/ha)
(mielies = R3 000/ton)
4
4,54
72
8,26
12,86
749
1 289
6
6,82
124
8,26
12,86
1 070
1 890
8
9,09
175
8,26
12,86
1 375
2 465
10
11,36
227
8,26
12,86
1 676
3 036
12
13,63
279
8,26
12,86
1 977
3 607
TABEL 2: WINSVOORDELE VAN KAN OP NIE-WATERTAFELGRONDE TEN SPYTE VAN ‘N 55,7% PREMIE BO UREUM, WAAR STIKSTOF OP DIE
OPPERVLAKTE TOEGEDIEN WORD EN ‘N 13,6% OPBRENGSVOORDEEL VIR KAN BO UREUM VERWAG WORD.
UREUM +
NBPT-
OPBRENGS
KAN-
OPBRENGS N-PEIL
UREUM +
NBPT
N-PRYS KAN N-PRYS
KAN MEER WINSGEWEND
AS UREUM + NBPT BO
N-KOSTE
KAN MEER WINSGEWEND
AS UREUM + NBPT
BO N-KOSTE
(t/ha)
(t/ha)
(kg/ha)
(R/kg)
(R/kg)
(R/ha)
(mielies = R2 000/ton)
(R/ha)
(mielies = R3 000/ton)
4
4,33
72
10,74
12,86
503
831
6
6,49
124
10,74
12,86
721
1 213
8
8,66
175
10,74
12,86
941
1 597
10
10,82
227
10,74
12,86
1 159
1 979
12
12,98
279
10,74
12,86
1 377
2 361
TABEL 3: WINSVOORDELE VAN KAN OP NIE-WATERTAFELGRONDE TEN SPYTE VAN ‘N 19,7% PREMIE BO UREUM + NBPT WAAR STIKSTOF
OP DIE OPPERVLAKTE TOEGEDIEN WORD EN ‘N 8,2% OPBRENGSVOORDEEL VIR KAN BO UREUM + NBPT VERWAG WORD.