SLUITINGSDATUM:
AUGUSTUS 2017: 2 AUGUSTUS
SEPTEMBER 2017: 5 SEPTEMBER
Stuur foto’s na
elmien@infoworks.biz .Onthou om jou naam, kontakbesonderhede
en ‘n byskrif vir die foto saam te stuur.
Baie geluk aan Marina Vorster van Lichten-
burg wat vir haarself R1 500 kontant, met
komplimente van Sasol, losgeslaan het.
Haar foto “Eens ‘n stoor” het aan haar ‘n
eerste plek in die Mei-uitgawe se kompe-
tisie besorg.
Claudi Lourens van Frankfort se foto “Gesluit vir altyd” het aan haar ‘n eerste plek (en daarmee R1 500 in die sak) besorg.
Hoe groter, hoe beter
‘n
Mens kan die lewe van vandag glad nie sonder ‘n slimfoon
voorstel nie. Jy kommunikeer daarmee, jy kan vinnig na
jou dagboek loer, jy lees die nuus, luister radio of musiek
daarop en jy neem foto’s daarmee...
Dit is egter belangrik om te onthou dat die foto’s wat met ‘n selfoon
geneem word, se kwaliteit die meeste van die tyd nie geskik is vir
drukwerk in ‘n tydskrif nie. Die foto lyk pragtig op die skerm, maar
sodra ‘n mens dit vergroot,
pixelate
dit – dit maak sulke blokkie-
patrone en is uit fokus uit.
‘n Goeie duimreël wanneer jy foto’s vir die Graan SA/Sasol
fotokompetisie wil instuur, is om seker te maak dat die foto ten
minste 1 MB groot is – 3 MB is eintlik beter.
SA GRAAN/GRAIN
REDAKSIE
In die derde plek is Jana-Maré van Rensburg van Caledon se foto
“Hoe lank nog voor die droogtehulptrein kom, Pa?”
“Die bergkamp”, geneem deur Salome Richter van Pretoria,
het ‘n tweede plek behaal.
WENFOTO VIR
JUNIE
3
de
2
de
AKTUEEL
Fotokompetisie
99
July 2017