Julie 2017
98
BRAVO
®
klou om te hou
teen
Ramularia
READ THE LABEL FOR FULL DETAILS.
BRAVO® contains chlorothalonil (phthalimide) 720g/l (Reg. nr. L7005, Act No. 36 of 1947). CAUTION.
Syngenta Suid-Afrika (Edms) Beperk, Privaatsak X60, Halfway House, 1685, Tel: (011) 541 4000,
www.syngenta.co.za©Syngenta Ag, 2000.
@SyngentaSA
@SyngentaSA
3 redes om BRAVO
®
te kies:
1. Uitstekende kontakaksie: Met sy wye spektrum, beheer jy
nie net
Ramularia
nie, maar bestuur jy ook die ontwikkeling
van weerstand met BRAVO
®
se multi-setel meganisme van
werking
2. Grootte maak saak: Kleiner aktiewe partikels in die
formulasie verseker beter bedekking vir meer effektiewe
beskerming van jou gars
3. Klou om te hou: WeatherStik™ tegnologie verseker
langdurende beskerming van jou gars ongeag
van die weer
BRAVO
®
. Die slim keuse vir volhoubare
beheer van
Ramularia.