

TERUGBLIK
NAMPO 2016
Spesiale
Julie 2016
12
Jaco Minnaar (voorsitter: Graan SA), links, en Cobus van Coller
(voorsitter: Graan SA se NAMPO Oesdagkomitee), regs, saam met
Lourens Falch (onderdelebestuurder) en Callie Human (nasionale
verkoopsbestuurder).
Piet Vorster (produkbestuurder) het die toekenning namens
Barloworld Agriculture ontvang.
Charl van Rooyen (tweede van links) – ‘n senior redaksielid van
Land-
bouweekblad
wat die Oesdag sedert 1974 gereeld as lid van die media
bygewoon het – het die funksie as ‘n spesiale gas bygewoon. By hom is
Jaco Minnaar, André Ferreira (oud-personeellid van Graan SA),
Neels Ferreira (oud-voorsitter van Graan SA) en Jannie de Villiers.
Jaco Minnaar en Cobus van Coller wens Francois Strydom (groep
uitvoerende hoof) en Johan Grobler (assistent-hoofbestuurder:
Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie) geluk met die groot
mylpaal.
Jaco Minnaar en Cobus van Coller bedank Jaco du Preez (nasionale
verkoopsbestuurder) en Peter Askew (besturende direkteur) vir
New Holland se deelname aan die Oesdag.
Produsente wat vir jare saam op NAMPO se demonstrasiekomitee
gedien het en ook die funksie bygewoon het: Hendrik Jooste (Hartbees-
fontein), Abrie Senekal (Viljoenskroon), Stefan Claassen (Theunissen),
Braam Pelser (Klerksdorp) en Jan Combrinck (Derby).
Fotobeeld van die NAMPO Oesdag
50 jaar-uitstallers
Argo
Barloworld Agriculture
Senwes
New Holland SA
By die 50 jaar-funksie
Graan SA het tydens ’n 50 jaar-geleentheid op Vrydag, 20 Mei 2016,
die organisasie se oud-leierskap, NAMPO Oesdag-komiteelede,
-vrywilligers, -personeel en vriende van die Oesdag onthaal. Spe-
siale erkenning is ook verleen aan ses van die 1967-Oesdag se agt
uitstallers wat vandag nog uitstal, asook aan 17 uitstallers wat onaf-
gebroke sedert 1974 op die huidige terrein uitstal.
Twee van die agt uitstallers, John Deere en Northmec, kon ongeluk-
kig nie die funksie bywoon nie. (Sien ook die toekenningsfoto wat in
die Junie-uitgawe van die tydskrif gepubliseer is.)