

Cerneels Claassen, Mike van Rooyen, Johan Minnaar, Crawford von Abo
en Jan Schabort was almal lid van die destydse SAMPI. Johan en
Crawford was albei ook hoofbestuurslede van SAMPI. Wat dit besonders
maak, is dat Crawford nog elke Oesdag (die afgelope 50 jaar) bygewoon
het. Johan het net nie die heel eerste Oesdag bygewoon nie, maar was
daarvandaan af ook by elke Oesdag.
Johan Loxton (bestuurder: Kommersiële Dienste, Graan SA) wat
die Oesdag die afgelope 20 jaar bestuur het. Saam met hom by die
geleentheid was sy vrou, Margot. Toit Wessels (tans ledebemarking- en
kommunikasiebeampte: Graan SA) sal vanaf 1 Oktober 2016 die leisels
onder mentorskap van Johan oorneem.
Verskeie ander oud-leiers, NAMPO Oesdag-komiteelede, vrywilligers,
personeel en vriende van die Oesdag is die middag onthaal.
!!#
"
!!#
!
Kyk uit vir nog NAMPO-
foto’s in die volgende uit-
gawe van
SA Graan/Grain
!