WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
Ná groot bekommernis oor die gebrek aan reënval in die Kaap, het die Swartland, Rûens en Suid-Kaap vandeesmaand wydverspreide reën gekry met opvolgreën
rondom Jeugdag op die koop toe. Alhoewel die reën die saaiboere breed laat glimlag, bly die voer van diere ‘n krisis vir ten minste nog twee maande.
After great concern about the lack of rainfall in the Cape, the Swartland, Rûens and Southern Cape this month received widespread rain with successive rain
around Youth Day to add to it. Although the crop farmers can be smitten about the rain, the feeding of animals remains a crisis for at least another two months.
7
Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:
estiedv@mweb.co.za083 490 9449
5,6%
Mieliesaadpryse het vir die 2015/2016-produksieseisoen met
gemiddeld 5,6% gestyg.
– Bron: Artikel deur Corné Louw “Saadpryse styg vir die 2015/2016-
produksieseisoen ondanks moeilike omstandighede” op bladsy 70
van dié uitgawe
R800,10/ton
Die nuwe koringinvoertarief wat op 16 Junie 2015
deur die Departement van Handel en Nywerheid
afgekondig is. Die vorige tarief was R461/ton.
–
Graan SA Perspektief e-nuusbrief
; 17 Junie 2015
69 584
Getal besoekers aan Graan SA se NAMPO Oesdag 2015
Kleinneef, na aanleiding van jou e-posstorie in
Mei 2015 se
SA Graan/Grain
het ek ook maar
besluit om die “kort trek ding” te doen. Hierdie
storie van jou het my gedryf tot ander insigte.
Ons was onlangs in Europa en my man moes aanhoudend
keer dat ek nie alle blanke werkers afneem nie...dis nou
padwerkers, vullisverwyderaars, jongmanne wat gras sny,
sypaadjies vee tot die toilette skoonmaak en beddens op-
maak waarop ons gesit en gelê het. Ek kon dit glad nie
kleinkry nie...selfs die vrouens het op die landerye en
melkerye gewerk!
Is dit nie ‘n les vir ons nie? Selfdoen is nou ons ding, né?
Groetnis van huis tot huis!
Ria van Wyk, uit ‘n winderige Worcester (sal maar self die
blare optel en my rose snoei en nog die ruite ook was!)
It is said that hunger kills more people than AIDS,
malaria and tuberculosis combined. The United
Nations Food and Agriculture Organisation
estimates that about 805 million people of the
7,3 billion people in the world, or one in nine,
were suffering from chronic undernourishment
in 2012 - 2014.
– Source: Monsanto SA news release: World Hunger Day on 28 May 2015
“
“