AKTUEEL
/
RELEVANT
82
Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig
– JP Meintjes van Viljoenskroon
83
In Memoriam: Dr Bart Lombard – prolific wheat breeder
84
SA Graan
/Sasol Chemicals (Kunsmis) fotokompetisie:
Wenke om mooier foto’s te neem
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Wat het van ons land geword?
5
Grain SA Point of View:
What has happened to our country?
5
Uit die Woord
7
Om die waarheid te sê...
7
Op die kantlyn
86 Kuier saam met Abrie:
‘n Heerlike port- en sopaand
– net die regte doepa teen die koue
87 Wiele vir die plaas:
FAW se nuwe reeks medium vragmotors is uiters
kompeterend – Chinese FAW 8.140 FL is trots Suid-Afrikaans gebou
88 E-posse aan Grootneef:
Samesyn in ‘n biertuin
Ware 400 perdekrag met Duitse tegnologie,
die Claas Axion 950 is die grootste konven-
sionele wieltrekker in die wêreld.
Acknowledgement is hereby given to the Maize Trust for its
financial contribution towards the distribution of this magazine.
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
“Advertorials” are paid articles; while “product informa-
tion” articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA, POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Loxton
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7276
E-pos:
johan@grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7281
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
REDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 013 752 5731 • Sel: 083 490 9449
Faks: 086 275 4157
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaSA GRAAN/GRAIN
TEGNIESE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Faks: 018 468 7782
Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizBLADUITLEG EN REPRODUKSIE:
Ashley Erasmus,
Infoworks
Tel: 018 468 2716 •
E-pos:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Jurgen van Onselen
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgenvo@iburst.co.zaKOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Johan van Onselen
Tel: 022 451 2773
GRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 08600 47246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA op die web:
www.grainsa.co.za3
Voorblad
/
Cover
Die afgelope seisoen
in retrospeksie
D
ie 2014/2015-produksiejaar is afgehandel. Niks kan meer
aan die produksie verander word nie, maar dit is belangrik
dat elke produsent terugkyk om probleme wat gemaak is,
te identifiseer sodat dit in die toekoms reggestel kan word.
Met behulp van ‘n opname by verskeie verteenwoordigers asook
landboukundiges regoor die somersaaiproduksiegebied, is ‘n lys
van algemene produksieprobleme opgestel.
In ‘n produksiejaar waar “té” vooraan geskryf word (té min reën,
té veel reën), sal die effek van foute vergroot word. Dit is dus baie
belangrik om aktief te gaan soek hoekom die produksie gefaal het.
Tussen buurmanne is daar opbrengsverskille. Hoekom is dit so? Is
dit regtig net die reën? Dit wys net weer eens hoe belangrik dit vir
produsente moet wees om te weet hoekom hul opbrengste laer as
die buurman of omgewing s’n was. Nog belangriker as om bloot net
te weet, is om iets aan die saak te doen.
Hulpbronne
Die hulpbronbestuursprobleme kan maklik saamgevat word in
kennis van die plaas Elke plaas is uniek. Die fisiese eienskappe
moet word. Hierdie fisiese eienskappe van die grond kan nie ver-
ander nie, maar vog moet optimaal opgegaar word en die grond se
voedingstatus moet deur produsente reg bestuur word.
Die effek van grondverdigting en ploegblaaie is vanjaar weer mooi
uitgewys. ‘n Profielgat is nie ‘n luukse nie: Dit is ‘n noodsaaklikheid.
Profielgatondersoeke sal die verdigtings en ploegblaaie uitwys en
die noodsaaklike bewerkings wat gedoen moet word, aantoon.
Baie koste kan hierdeur bespaar word en risiko van vogverlies kan
ook hier beperk word. Moenie te rigied met die bewerking wees nie,
soms moet die bewerking verander word om by die omstandighede
te pas.
Grond pH of grondsuurheidprobleme het ook vanjaar, soos in die
verlede, ‘n baie groot gedeelte van die moontlike oes gesteel. Waar
die grond pH reg was, kon beter oeste geproduseer word as by
gronde waar die pH buite die norm was.
Al was die bemesting voldoende, het die plante in die lae pH en hoë
suurversadigde gronde nie presteer nie. Swak wortelontwikkeling is
hier waargeneem en met ‘n droogte is dit fataal.
OP PLAASVLAK
Bestuurspraktyke
Produksieprobleme / Somersaaiproduksiegebied
PIETMAN BOTHA,
SAGraan/Grain
medewerker
BESTUURSPRAKTYKE
61