Background Image
Previous Page  126 / 150 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 126 / 150 Next Page
Page Background

2015

112

G

RAANGIDS

Gradeer jou graanprodukte in ‘n kits!

Hlm (kg)

Prot %

Min 77 Min 76 Min 74 Min 72 Min 70

Min 12

Graad 1 VG 220 sek

(250-30)

Min 11

Graad 2 VG 220 sek

(250-30)

Min 10

Graad 3 VG 220 sek

(250-30)

Min 9

Graad 4 VG 200 sek

Min 8

Graad UT VG 150 sek

Skematiese voorstelling van broodkoring-graderingsnorme

Alles buite die matriks is KLAS ANDER

By ‘n 12% – vogbasis

VG = Valgetal

Standaarde vir grade van broodkoring

Aard van afwyking

Maksimum persentasie toelaatbare afwyking (m/m)

Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Utiliteitsgraad

a) Erg rypbeskadigde korrels

5

5

5

5

10

b) Veldswambesmette korrels

2

2

2

2

2

c) Opbergingswambesmette korrels

0,5

0,5

0,5

0,5

0,5

d) Sifsels

3

3

3

3

10

e) Ander graan en ongedorste are

1

1

1

1

4

f) Gruis, klippies, turf en glas

0,5

0,5

0,5

0,5

0,5

g) Vreemde voorwerpe met inbegrip van

gruis, klippies, turf en glas: Met dien ver-

stande dat sodanige afwykings individueel

binne die perke is in item (f) aangegee

1

1

1

1

3

h) Hittebeskadigde korrels

0,5

0,5

0,5

0,5

0,5

i) Beskadigde korrels met inbegrip van hit-

tebeskadigde korrels: Met dien verstande

dat sodanige afwykings individueel binne

die perke is in item (h) aangegee en met

dien verstande voorts dat minstens

aan die minimum valgetalwaarde in

regulasie 6 (3) vir die betrokke graad

voorgeskryf, voldoen word

2

2

2

2

5

j

) Afwykings in items (d), (e), (g) en (i) ge-

samentlik: Met dien verstande dat sodanige

afwykings individueel binne die perke van

genoemde items is

5

5

5

5

10

Bron: Staatskoerant, 17 Desember 2010