Deursnee
in meter
Diepte in meter
1,2 m
1,5 m
1,8 m
2,1 m
2,4 m
3
8 600
10 760
12 900
15 000
17 200
3,6
12 200
15 300
18 300
21 800
24 400
4,2
16 650
20 800
25 000
29 200
33 300
4,8
21 700
27 200
32 600
37 900
43 400
6
34 000
42 500
51 000
59 400
68 000
7,5
53 000
66 000
75 600
92 700
108 000
9
76 500
95 500
114 700
134 000
150 200
10,5
104 000
130 000
155 800
182 000
207 900
12
126 000
170 000
203 500
237 000
271 000
13,5
172 000
241 000
257 500
300 000
344 000
15
212 000
266 000
318 200
372 000
425 000
16,5
257 000
321 000
385 000
450 000
514 000
18
306 000
382 000
458 000
534 000
610 000
GESKATTE KAPASITEIT VAN RESERVOIRS (IN LITER)
VOGINHOUD TYDENS LEWERING
Graan word selde teen die standaard voginhoud
verkoop. Wanneer die voginhoud groter is as die
standaard, word die graan se gewig verdiskonteer om
vir die bykomende vog voorsiening te maak.
Die volgende voginhoudstandaarde word as voorwaarde
vir die lewering van kommoditeite by silo’s gebruik,
naamlik:
Gelewer Ooreengekome standaard
Sorghum
Koring
Mielies
Sojabone
Sonneblom
Grondbone
Kanola
Gars
Hawer
Byvoorbeeld:
Mielies word gelewer teen ‘n
voginhoud van 14%.
Formule:
(100% - gelewer %)
(100% - standaard %)
= (100% - 14%)
(100% - 12,5%)
86%
= 87,5%
= 0,9828
Deur die gewig van die gelewerde graan
met 0,9828 te vermenigvuldig, word
die gewig van die mielies teen 12,5%
voginhoud bereken, byvoorbeeld ‘n vrag
mielies van 32 000 kg gelewer teen 14%
vog, se gewig is (32 000 kg x 0,9828)
31 449,6 kg @ 12,5% voginhoud.
ANDER
1 kilogram = 2,204622
pond
1 kwintaal = 100 kg
1 metrieke ton = 10 kwintaal
= 1 000 kg
100 kilogram = 1 kwintaal
1 kilogram = 2,240 622 lb
1 kwintaal = 220,462 lb
METRIEKE
GEWIG EN
OMREKENING
1 kubieke meter water
= 1 000 liter
22,046 sentenaar
10 kwintaal
1 TON
(METRIEKE TON)
IS GELYK AAN
≤ 14%
≤ 13%
≤ 14% 12,5% – Droog
≤ 13%
≤ 10%
≤ 7%
≤ 8%
≤ 12,5%
≤ 12,5%
2014
13
G
RAANGIDS