Graangids 2014 - page 25

Droëland:
Besproeiing:
2. Mielies
2.1 ‘n Riglyn van 0,28 g/pit kan gebruik word vir die gemiddelde pitmassa van mielies waar die
sade getel kan word vir die berekening van die oespotensiaal.
2.2 Wanneer die sade nie getel kan word nie, kan 120 g - 180 g per kop, afhangende van die
stand en meerkoppigheid, gebruik word.
2.3 Eerstens word die gemiddelde aantal koppe per 10 m bepaal. Wanneer die plante in die
vegetatiewe stadiums is, moet faktore soos die stand, meerkoppigheid en die spruitvermoë
van die plante in ag geneem word.
2.4 Bepaal die gemiddelde massa in gram per kop.
2.5 Die onderstaande formule kan nou gebruik word om die opbrengs te bereken.
3. Sonneblom
3.1 Gebruik die volgende riglyne om die gemiddelde saadmassa per kop te bepaal op ‘n
jong stadium voordat pitte aan die kop getel kan word:
3.2 Om die pitte per kop te tel, word die volgende metode gebruik:
3.2.1 Meet die deursnee van die kop.
3.2.2 Meet die deursnee van die dowwe kol indien van toepassing.
3.2.3 Tel die aantal pitte per 10 cm
2
en deel die getal só verkry deur 10 om die aantal pitte
per cm² te kry.
3.2.4 Bereken die produktiewe oppervlakte soos volg:
Deursnee van kop
= 15 cm
Deursnee van dowwe kol
= 5 cm
Totale oppervlakte
= 15 x 15 x 0,79
= 177,75 cm
2
Onproduktiewe oppervlakte
= 5 x 5 x 0,79
= 19,75 cm
2
Produktiewe oppervlakte
= 177,75 cm
2
- 9,75 cm
2
= 158,00 cm
2
3.2.5 Vermenigvuldig die aantal pitte per vierkante sentimeter (cm
2
) met die produktiewe opper-
vlakte om die aantal pitte per kop te kry.
3.2.6 Vermenigvuldig die aantal pitte van die kop met die gemiddelde massa per pit om sodoende
die massa van die kop te kry. ‘n Massa van 0,04 g/pit kan as riglyn gebruik word.
3.3
Tel die aantal koppe per 10 m.
3.4 Meet die rywydte.
Are of halms per 3 m x sade per aar
Rywydte (m) x 3 x 3 500
= ton per hektaar (opbrengs)
Are of halms per 3 m x sade per aar
Rywydte (m) x 3 x 3 000
= ton per hektaar (opbrengs)
E-pos:
Tel:
(051) 407-3123
Sel:
082 574 5355
Aantal koppe per 10 m
1 000
Gram per k p
Rywydte
x
Vervolg op bl. 22
50 000
40 000
30 000
20 000
10 000
34
41
48
55
62
STAND/PLANTE/HA
GRAM SAAD/KOP
2014
21
G
RAANGIDS
1...,15,16,17,18,19,20,21,22,23,24 26,27,28,29,30,31,32,33,34,35,...174
Powered by FlippingBook